29 Aug 2017

Leiers sukkel om te onderskei tussen ware vriende en vriende wat jou net ken a.g.v

Baie gelowiges is meer getraak oor ander mense se verkeerde optrede as oor hulle eie. Hierdie neiging is soms nader Fariseërs en Sadduseërs se optrede as aan Jesus s’n.

Indien jy jouself as christen (Volgeling van Christus) beskryf dan is dit belangrik om uit te vind waaroor Jesus getraak was en steeds is.

Jesus was egter mee...

Die belangrikste ding wat jy moet weet van blydskap is dat dit nie gekoppel is aan ’n spesifieke gebeurtenis nie. Ware geluk kom nie van buite af nie, maar van binne af.

Om uit te mis op vreugde, is om uit te mis op ’n rede vir jou bestaan. Is daar iets binne jou wat sê, maar dit kan nie wees nie? Het jy geweet dat God die v...

25 Sep 2016

Die strategy + business tydskrif het onlangs ‘n in diepte onderhoud met Facebook se bemarkingsdirekteur, Carolyn Everson, gevoer.

Die vraag wat  ‘n indruk op my gelaat het lui as volg;

Vraag: Facebook has shown an impressive ability to pivot, organize, and plan – even in an environment that shifts with remarkable speed. Given...

25 Aug 2016

Our soul is like a stream of water, which gives strength, direction, and harmony to every other area of our life. When that stream is as it should be, we are constantly refreshed and exuberant in all we do, because our soul itself is then profusely rooted in the vastness of God and his kingdom, including nature; and all els...

27 Jun 2016

WE SHARE the joy of giving
NOT OUT OF DUTY OR GUILT, BUT OUT OF GRATITUDE FOR

salvation in Christ.

Unknown

Ek het onlangs ‘n geleentheid bygewoon wat oor Vrygewigheid gehandel het. Hieronder is ‘n kort opsomming van nuwe vrae wat ek na die geleentheid begin vra het. Jy is welkom om ook die vrae aan jouself te rig;

  1. Groei ek...

11 May 2016

Die Suid-Afrikaanse instituut vir Rasseverhoudinge het in Maart 2016 ‘n Hoop Verslag (South-Africa Reasons for Hope) gepubliseer. Die algemene bevinding was dat rasseverhoudinge in Suid-Afrika is gesond. Hiervolgens respekteer die meeste mense (oor rassegrense heen) mekaar en wil hulle selfs saamwerk om ‘n beter land te bou...

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

December 5, 2019

December 3, 2019

November 29, 2019

November 26, 2019

Please reload

RSS Feed

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: