In ons laaste video in ons 3 minute Bybelskool reeks bespreek Stephan Joubert met ons Openbaring 22.

In hierdie 3 minute Bybelskool gesels Stephan Joubert met ons oor Openbaring 21.

Hier is die week se 3 Minute Bybelskool. In hierdie episode kyk ons saam met Stephan Joubert na Openbaring 20.

Hier is die volgende episode in ons 3 Minute Bybelskool. Tydens hierdie video bespreek Stephan Joubert met ons Openbaring 19.

In hierdie 3 Minute Bybelskool kyk ons saam met Stephan Joubert na Openbaring 17 en 18.

In hierdie 3 Minute Bybelskool bespreek Stephan Joubert Openbaring 15 en 16.

In hierdie 3 Minute Bybelskool bespreek Stephan Joubert Openbaring 14 en vra of Christus ook Sy mense merk?

In hierdie 3 Minute Bybelskool bespreek Stephan Joubert met ons Openbaring 13 en die rol van die sataniese trio.

Ons is besig om deur Openbaring te reis met ons 3 Minute Bybelskool en ons staan in hierdie video stil by Openbaring 12. Stephan Joubert verduidelik ons die rolle van die draak, die vrou en die kind soos ons lees in Openbaring 12.

Stephan Joubert bespreek Openbaring 11 in hierdie 3 Minute Bybelskool. Wat is die rol van die Kerk in die eindtyd?

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

December 5, 2019

December 3, 2019

November 29, 2019

November 26, 2019

Please reload

RSS Feed

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: