top of page
All My Stories
Lees
Blog Artikels

Stephan Joubert
Aug 25, 2023
Geloof en bekommernis is nie vriende nie
Lees Psalm 37:3 Bekommernis is ‘n geloofdief. Dit blus die kragtige werking van die Heilige Gees al te gou uit. Psalm 37 bied ‘n paar...

Stephan Joubert
Aug 18, 2023
Bekommernis - so maak mens
Lees 2 Korintiërs 4:18 Moenie dat bekommernis jou lewe bederf nie. Kry dit dadelik uit jou lewe uit. Nee, nie later nie, sommer nou...

Stephan Joubert
Aug 11, 2023
Dans reg
Lees 2 Korintiërs 4:17 Ek lees iewers die verhaaltjie van ‘n jong seun, wat op ‘n keer saam met ander ‘n tradisionele reëndans uitgevoer...

Stephan Joubert
Aug 4, 2023
Hoe val jy as jy die slag ver val?
Lees 2 Korintiërs 4:10 Sukses, voorspoed, oorwinning … dis terme wat ons goed ken. In die skool het ons geleer dat die kinders met al die...

Stephan Joubert
Jul 28, 2023
Jy oes wat jy plant
Lees 2 Korintiërs 6:1 Ja, dis waar, die Gees verander ons dag vir dag. Dít waarborg Hy in 2 Korintiërs 3. Ons het dit skriftelik op die...

Stephan Joubert
Jul 21, 2023
Vandag is beter as gister
Lees 2 Korintiërs 4:1 Die Heilige Gees waarborg dat Hy aanhoudend op nuwe maniere in ons lewe sal werk. Elke dag sal beter as die vorige...

Stephan Joubert
Jul 14, 2023
Heerlikheid groei
Lees 2 Korintiërs 3:18b Dit is verstommend dat God se heerlikheid in ons lewens nie ‘n statiese toestand is nie. Die Here red ons nie net...

Stephan Joubert
Jul 7, 2023
Weerkaatsers
Lees 2 Korintiërs 3:18a Sekerlik een van die heel mooiste tekste in die ganse Bybel oor die Gees se werk is 2 Korintiërs 3:18. Dit vertel...

Stephan Joubert
Jun 30, 2023
Vryheid
Lees 2 Korintiërs 3:17 Die Gees en vryheid loop hand aan hand. Maar wat beteken hierdie vryheid presies? Paulus spel dit deur die loop...

Stephan Joubert
Jun 23, 2023
Dit gaan nooit verby nie
Lees 2 Korintiërs 3:11 2 Korintiërs 3 is verruklik mooi! Dit bruis van opwinding oor die Gees se nuwe werke, soos dat Paulus se bediening...

Stephan Joubert
Jun 16, 2023
Van déja vu tot vuja de
Lees 2 Korintiërs 3:10 Jy het mos al gehoor van déja vu- daardie vreemde gevoel dat jy vantevore op ‘n plek was, selfs al was jy nog nie...

Stephan Joubert
Jun 9, 2023
Hoeveel meer
Lees 2 Korintiërs 3:8 In die kerk vertel mense graag dat God deel van hulle lewenstorie is. Maar sê nou ons draai dit ‘n slag onderstebo....

Stephan Joubert
Jun 2, 2023
Nuwe bedienings
Lees 2 Korintiërs 3:6 Wat ‘n voorreg om ander te bedien met ‘n Goddelike ooreenkoms of ‘n verbond. Nog beter – dis ‘n bediening van die...

Stephan Joubert
May 26, 2023
Geen verskonings nie
Lees 2 Korintiërs 3:5 Verskonings is so oud soos die paradys self. Jy onthou mos Adam se woorde: “Dis Eva se skuld.” Eva weer het gesê:...

Stephan Joubert
May 19, 2023
Nie meer klip nie, maar vlees
Lees 2 Korintiërs 3:3b Nie meer klip nie! Dis God se aangrypende boodskap met die Gees se koms. In die Ou Testamentiese era was klip God...

Stephan Joubert
May 12, 2023
Lewende briewe
Lees 2 Korintiërs 3:3a 2 Korintiërs 3 is ‘n merkwaardige, maar baie afgeskeepte hoofstuk in die Bybel. Net soos in Romeine 8, waarby ons...

Stephan Joubert
May 5, 2023
Jy kan dit doen!
Lees Romeine 8:4 Romeine 8:4 is darem een van die mees afgeskeepte kanontekste in die Bybel. Dit vertel van die fenomenale werk van die...

Stephan Joubert
Apr 28, 2023
Vry, uiteindelik!
Lees Romeine 8:2 Nuwe wette geld nou sedert die Gees se koms. Die wet, wat sonde en dood gebring het, waarna Paulus in Romeine 7 verwys,...

Stephan Joubert
Apr 21, 2023
Die oordeel is af
Lees Romeine 8:1 Wat ‘n fenomenale God dien ons nie! Tog het Hy gekies om Hom nie as ‘n komplekse God van wetenskaplike teorieë, syfers,...

Stephan Joubert
Apr 14, 2023
Onvoorwaardelik
Lees Filippense 1:22 Het jy al van Frank Laubach (1884-1970) gehoor? Hierdie sendingreus se aanvanklike werk onder die Moros in die...

Stephan Joubert
Apr 7, 2023
Om te huil en te lag
Lees Markus 10:45 Soms wil jy net huil oor al die sinnelose geweld en hartseer in die lewe. Jesus het dit regtig gedoen. Hy het op ‘n dag...
bottom of page