Stephan Joubert het die 16de Februarie 2020 gepreek by Kerksondermure oor hoe die regte lewe lyk volgens Filippense 4.


 

Die Gees bly gelukkig nie in statiese geboue nie. Kerkgeboue is maar net doodgewone strukture van sement en steen. God bly nie in sulke geboue agter as sy lewende huise dit verlaat nie. Allermins. Hy is saam onderweg met sy lewende kerk, elke dag! Hierdie voorreg om ’n lewende tempel van God te mag wees, is eksklusief aan d...

Petrus dink hy vat godsdiens na nuwe plekke toe daar in in Matteus 18. Hy stel naamlik voor om die vergifnis-limiet vanaf drie keer na sewe keer te verhoog. Dit

Jare gelede het die redakteur van een koerant vir my gesê hy dink nie juis aan die kerk as meningsvormers nie. Hulle is egter nuuswaardig wanneer hulle so in di

‘n Toeganspad is lewensbelangrik. Sonder ‘n ingang na jou huis of kantoor toe, gaan jy nooit daar uitkom nie. Wel, dieselfde geld vir die pad na God toe

Vrygewigheid is die wagwoord vir enige Christen. Dit behoort spontaan, aanhoudend en maklik te gebeur. Toe nie! Suinigheid wen

Die groot stories van die dag haal altyd die koerante se voorblaaie. Dit lei die nuus op die TV in. Hoofnuus is die belangrikste nuus van die dag

Vroeër, toe ons nie Christene was nie, was ons daar buite in die koue. So vertel Paulus in Efesiërs 2:11-18. Maar toe gebeur daar ‘n wonderwerk. Toe kom haal Jesus ons daar uit die donker van ons eie verlorenheid. En toe doop Hy ons in sy nuwe liggaam in deur die Heilige Gees. Van daardie dag af het ons ‘n toekoms. Jesus se...

Die slotreël van ons eie lewensverhaal moet ’n goeie een wees. So wens ons almal. Maar partykeer is dit nie die geval nie

Stephan Joubert het op die 9de Februarie 2020 gepreek by Alberton Lewensentrum oor God se liefdestale.

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
Some elements on this page did not load. Refresh your site & try again.

ONLANGSE ARTIKELS

April 3, 2020

March 27, 2020

March 20, 2020

Please reload

© 2020 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

logo snapscan.png
Zapper logo wit.png

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: