Tussen die honde, duiwe, kinders en wagte bly ek dink oor “huis”. En aan Psalm 127:1 “As die Here die huis nie bou nie, swoeg dié wat daaraan bou, tevergeefs.” En aan die feit dat Jesus hier is, in my huis. Maar ook dat ek vir Jesus wag, omdat die huis van sy Vader baie woonplek het.

Sy sien uit die hoek van haar oog dat ek by haar verby gaan stap, op pad uit. Vinnig kyk sy waardig voor haar uit, asof die rolstoel waarin sy sit ʼn soort koninklike troon is. Maar haar kop bly effens skuins gedraai. Sy luister na die gesprek tussen haar dogter en die apteker. Hulle bekyk en bevoel ʼn nuwe donkerrooi rolstoe...

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

January 24, 2020

January 21, 2020

Please reload

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: