My eie voetstappe klink ritmies op vanaf die sementblad. Van anderkant die opslaan-klaskamers gil kinders opgewonde oor ʼn tennisbal wat iewers galmend in ʼn metaalgeut beland. Twee graad 7 dogters tuur by die grensdraad in die straat af, asof hulle die afgelope naweek nog van daar af vir oulaas kan aanskou. Hier en daar sit...

Strak kyk die tienerseun voor hom uit. Hy wil iets vra, maar die woorde kom nog nie by sy mond uit nie. “Is dit jou omstandighede om jou, of jou eie lyf wat jou

Binnelandse sake het nie ʼn parkeerplek van hulle eie nie. Ek het dus geen manier om te skat of ek ʼn goeie tyd gekies het om te kom nie. Van my parkeerplek af be

Ek het ʼn foto van ons labrador-teef wat in ʼn boks, onder ʼn kombers, op die kombuisvloer lê en slaap. Dit was haar eerste nag as babahondjie in ons huis. Saam me

Met my dogter skaars twee jaar oud, ry ons een sonnige Mosselbaai-dag een van die dorp se vele bulte uit. En toe ons om die draai kom, lê die Indiese Oseaan vo

Die wêreld- skaakkampioenskappe het sopas geskiedenis gemaak. Twee mans het tydens die afgelope drie weke twaalf wedstryde lank geveg om die titel as wêreld- sk

Het jy al gehoor hoe skerp ʼn Niknaks pakkie kan raas? Ek het uitgevind dit raas die meeste wanneer iemand anders as jyself daarvan eet. Net buite die deure van

Ek wil ook hierop protesteer. Maar ek kry dit nie reg nie. Want ek bevind my op heilige grond. Sy dra haar man. Hy dra vir haar. Hulle opregte liefde was my eie gemoed skoon. Ek onthou die woorde van 1 Kor. 13:13: “Geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!”. En ook aan 2 Kor. 4:7: Ons...

So ʼn paar jaar gelede kom my Graad 1-seun onaangekondig by my studeerkamer in. Rusteloos staan hy en wag vir my om klaar te maak waarmee ek besig is. Ek hou op werk op my rekenaar en wag. Dit lyk skoon of hy sopas van alles rondom hom vergeet het.

“Wil jy my ietsie vra, Carlo?”

Sy grysblou oë fokus weer en hy kyk my pieringoo...

Daar is min dinge wat so vinnig onrustigheid kan saai soos ʼn selfoon-alarm op ʼn Maandagoggend vroeg. Binne minute moet kosblikke, boeke, sleutels, selfone en sk

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

December 6, 2019

December 5, 2019

December 3, 2019

November 29, 2019

Please reload

RSS Feed

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: