i

As jy oor jou lewe terugkyk, sal jy vind dat die tye toe jou liefde ge-“praat” het, jy werklik gelewe het. Want wanneer jy opregte en spontane liefde sommer net géé, word jý en ander ánders. Dán kom bly daar ’n stuk onverklaarbare vreugde in jou hart wat jou wil laat sing en dans! En die vir wie jy liefde gegee het? Hulle...

As Christene word daar van julle verwag om soos Jesus te leef. Hy het vir julle ’n voorbeeld gestel hoe julle moet leef. Leef soos Hy geleef het. 1 Petrus 2:22

 ‘n Vrou loop eendag in die dorp toe sy ‘n klein, maer seuntjie op die sypaadjie sien sit. Toe hy met smeekoë vir haar brood vra, het haar hart onmiddellik sag geword...

“ ... Wie egter uit die Gees gebore word, begin geestelik lewe”. Johannes 3:5b

Dis nie altyd lekker om te weet dat ons toe nou nié perfek is nie. Dit maak ons ook ongemaklik wanneer die Gees in ons harte fluister dat ons dalk ánders moet dink, praat of optree nie. Tog is daardie soms onwelkome fluistering van die Gees juis s...

Sê vir Hom dankie. Hy het alles gedoen wat nodig is sodat julle die reg het om altyd te wees waar Hy, die groot Koning, heers. Kolossense 1:12b Die Juffrou vra

Gee julle lewens eerder vir God. Maak vir julle skatte by Hom bymekaar. Dan wag ‘n splinternuwe lewe op julle. Lukas 12:21b

Iemand het eenkeer gesê: God sorg vir die voëls, maar Hy gooi nie net kos in hul neste nie!

Die Gees van God kan en wil alles vir jou doen: Hy kan jou ondersteun, inspireer en bemoedig. Tog kan Hy niks d...

Hy vertaal ons swaarkry in hemelse taal. Hy sug en kla namens ons daar by God. En omdat God die Heilige gees deur en deur ken, weet Hy presies hoekom sy Gees so ernstig vir ons bid. Romeine 8:27b

“Asseblief Pappa! Groot asseblief!”, klink die pleit van ‘n kind dikwels by sy pa. En wanneer daardie smeekogies in ‘n ouer se oë...

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

April 3, 2020

March 27, 2020

March 20, 2020

Please reload

© 2020 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

logo snapscan.png
Zapper logo wit.png

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: