Vroeër vanjaar was die hele land stom van verbasing oor SARS IT-baas, Mmamathe Makhekhe-Mokhuane, se onsamehangende woorde: “Ma’am, can you give me protection f

Vanoggend speel ek so ʼn bietjie met Kelvin, ons huiswerker se baba. Hy is agt maande oud en te oulik vir woorde met sy twee tandjies en fluweelsagte melksjokola

Die laaste paar dae (en voor dit in beide 2008 en 2015) loop media-platforms oor van videogrepe en nuus oor die vlaag van xenofobie wat die land op horings neem

Ek kan my eiendom verloor, my lieflike, ruim huis en tuin. ʼn Warm stort en elektriese heining. Moontlik my werk en my voertuie

Tydens die aanloop tot die verkiesing het ʼn verstikkende stofwolk van leë beloftes, politieke propaganda en bekgevegte die land bedek. Sommiges het gehoop dat h

Geil groen verander in skakerings van herfs en bome skud blare af. Die son gaan vroeër onder en steek eers later weer kop uit – meer ure in die dag dwaal tussen

“Ellende wag vir julle wat rampe teen ander beplan, wat op die bed lê en dink aan kwaad om te doen, wat dit vroeg in die môre gaan uitvoer omdat hulle die mag i

Sosiale media-gebruikers kry daagliks te doen met bekgevegte op Facebook. Die volgende is maar ʼn enkele voorbeeld wat ek verlede week teëgekom het: ʼn Vrou plaas

So af en toe spoel ʼn onbeskadigde seekastaiing-skulp op die strand uit. Ek staan so met die wonderwerk in my hand en bewonder die perfeksie, die manier hoe die

As ek vir een oomblik ophou hardloop, stilstaan, omdraai en ʼn oog gooi oor die jaar wat verby is, voel ek of ek onder die besembos wil inkruip en vergaan. Die r

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

December 6, 2019

December 5, 2019

December 3, 2019

November 29, 2019

Please reload

RSS Feed

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: