Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd: 6 'n tyd om aan te skaf, 'n tyd om te laat wegraak, 'n tyd om te spaar, 'n tyd om weg te gooi (Prediker 3) (1983 Vertaling)

Vriende van ons wat onlangs verhuis het vertel hoe verstom hulle was oor hoeveel onnodige goed hulle opgegaar het – tydskrifte wat hu...

“Daar was eenmaal ‘n man wat op safari sou gaan. Hy het egter te laat daar aangekom en die res van die safari span het reeds vertrek. Hy huur toe ‘n span draers en spoorsnyers in ‘n poging om hulle in te haal. “As ons vroeg begin en tot laat aanhou kan ons hulle inhaal” het hy sy spannetjie draers aangemoedig. Die eerste da...

The season of Advent means there is something on the horizon the likes of which we have never seen before ..

“Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is” Romeine 12:2

Ons eiewaarde is so maklik gebaseer op die terugvoer wat ons van ander kry.  Mense wat in hul ki...

“One of the principal rules of religion is, to lose no occasion of serving God. And, since he is invisible to our eyes, we are to serve him in our neighbour; which he receives as if done to himself in person, standing visibly before us.” — John Wesley.

Ek is gered om God te dien. Ek is duur gekoop; met die bloed van Jes...

“Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie."  Kolossense 3:23

Baie van ons dien God op een of ander manier in die kerk of gemeenskap. Of dit nou in die kerk is waar ek nuwelinge verwelkom, die aankondigings uitdeel, Sondagskool onderrig, voorbidding doen, iemand van Jesus vertel, of dal...

n Chinese fabel vertel van ‘n meisie, Li-Li, wat na hul troue, by haar man en skoonma gaan bly het. Li-Li het baie gou agtergekom dat sy nie met haar skoonma oo

“Op pad daarheen het die mense om Jesus saamgedrom. 43 Onder hulle was 'n vrou wat al twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het. Sy het alles wat sy gehad het

 “Churchill wrote to his wife, Clementine, in 1911 mentioning a friend’s wife who had been treated by a doctor for apparent depressive episodes.

“I think this man might be useful to me – if my black dog returns,” he said. He also wrote to her in 1916 of “terrible and reasonless depressions.” Black dog' was the term...

"Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse t

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
Some elements on this page did not load. Refresh your site & try again.

ONLANGSE ARTIKELS

February 27, 2020

February 26, 2020

February 25, 2020

February 21, 2020

February 19, 2020

Please reload

© 2020 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: