Jesus se radikale leierskap

Om mense te lei soos Jesus hulle gelei het is ingewikkeld, vereis wysheid en onderskeidingsvermoë. As ons na Jesus se leierskap kyk en ons vergelyk dit met ons Westerse model van kerkwees (groter, beter, meer, vinniger) sien ons radikale verskille.

Hier is vyf lesse at ons by Jesus kan leer;

1. Jesu...

19 Feb 2020

Herwin jou selfrespek

Look at the word responsibility – response and ability – the ability to choose your response – Stephen Covey.

Ons het tegnologie volledig in ons lewens aanvaar. Daar is geen tyd om stil te staan en hierdie verhouding te heroorweeg nie. Tegnologie het ons kultuur en manière verander. Selfrespek en etiket...

29 Jan 2020

Die Messias

Vir baie mense is Kersfees nie volledig sonder dat hulle ‘n vertoning van Die Messias bygewoon het nie. George Frideric Handel het in sy dertigerjare van Duitsland na London verhuis. Handel het homself gesien as ‘n komponis van operamusiek. Maar die openbare belangstelling in operas het in Engeland getaan In 1741...

22 Jan 2020

Die doel van invloed

Wat maak vir Jesus saak. Kyk na sy eerste preek. Ons kan nogal heelwat uit Lukas 4 van Jesus se prioriteite leer. Daar stel Hy die agenda vir die res van sy bediening. Jesus het gesê: die Gees van die Here is op My omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan armes te verkondig. Hy het My gestuur om vryla...

27 Nov 2019

Wat leer die Bybel vir ons oor leierskap

As jy vir goeie raad oor leierskap wil lees, lees die Bybel. Jesus was  ‘n unieke en uitmuntende leier. Hy het ander aangemoedig om sy visie te deel, sy boodskap te versprei en selfs vir hom te sterf. Hy is as ‘n kriminele person tereggestel, maar het ‘n geloof begin wat vandag meer a...

16 Oct 2019

Vereistes vir leiers

As gemeenteleier wil jy graag deur God gebruik word. As ‘n leier van leiers wil jy graag ander help sodat hulle bruikbaar vir God sal wees. Die Here het sy oë oral op die aarde sodat Hy dié kan help wat met hulle hele hart op hom vertrou (2 Kronieke 16:9).

Die Bybel leer vir ons vyf vereistes om deur God...

Moet die gemeente daarna streef om relevant te wees?

Hierdie vraag lok uiteenlopende antwoorde by mense uit. Niemand wil tog deel wees van ‘n kerk wat irrelevant is nie, maar baie mense assosieer relevansie met allerhande foefies en oppervlakkige boodskappe.

Die Bybel skilder relevansie as ‘n vaardigheid van dissipels wat die...

Werk elke dag

A small daily task, If it is really daily, will beat the labours of a spasmodic Hercules (Anthony Trollope).

Om gereeld elke dag aan ‘n projek of doelwit te werk, het baie voordele. Hier is ‘n paar:

1. Dit maak dit makliker om te begin

Om iets te begin is altyd ‘n uitdaging. Dit is moeilik om ‘n projek aanvanklik,...

21 Aug 2019

Die Groot Opdrag en die Kerk

Net voor Jesus se hemelvaart, gee Jesus aan sy dissipels die volgende opdrag: Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde. Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderh...

10 Jul 2019

Maak ‘n bydrae As jy sukses definieer as ‘n beroep wat vir jou baie geld en mag bring, mag jou beroep dalk nie suksesvol wees nie. Daar is twee sleutels vir ‘n

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

April 3, 2020

March 27, 2020

March 20, 2020

Please reload

© 2020 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: