22 May 2019

Na aanleiding van die afgelope Paasnaweek is ek opnuut onder die indruk van die intimiteit tussen Jesus en sy dissipels tydens daardie Paasmaal wat die eerste N

10 Apr 2019

Wanneer my omstandighede net te erg raak, voel asof dit vir ewig aanhou, begin ek twyfel aan God se vermoë om my hierdeur te dra. Micha Jazz, van St. Cuthbert’s

15 Mar 2019

Een van my mees gedenkwaardige ervarings was toe ons tydens ‘n kort vakansietjie in die Kruger Wildtuin saam met twee gewapende veldwagters in die veld gaan sta

Ná die slegte nuus van Johannes die Doper se dood, en ná die geestelike, emosionele en fisiese output van die “piekniek” vir meer as 5000 mense, stel Jesus vir

17 Jan 2019

Daar is min dinge wat die moderne Westerling so ‘n inspuiting van hoop gee as die begin van ‘n nuwe jaar, maar daarmee saam kom ook die vertwyfeling oor die uit

Deur die afgelope dekades se seisoene van swaarkry, het ek dikwels gewonder hoekom. Dis uiters ongemaklik om by die supermark se kasregister te staan terwyl die supervisor nadergeroep word om ‘n paar items van die lysie af te haal omdat ek te min kontant het. Gelukkig is dit minder ongemaklik om deur ‘n winkel te stap en di...

14 Nov 2018

Daar kom tye van swaarkry/vervolging in elke Christen se lewe, tye waar ek soos ‘n drenkeling aan God vashou. Daar kom ook tye wanneer ek in hierdie gejaagde mo

17 Oct 2018

Ons het onlangs self ‘n intense les-leer-oefening gehad toe ons jongste kleinkind nie net vroeg gebore is nie, maar die geboorte gepaard gegaan het met ‘n plasentale abrupsie en toe nog bloedklontjies op die mamma se longe. Toetse en toetse en nóg toetse word gedoen en die familie wag in spanning …

Daar is so baie ander wat...

20 Sep 2018

Ek gebruik graag die Eenjaarbybel in my stiltetyd, en is nou die dag herinner aan die belangrikheid daarvan om dit vir ander moontlik te maak om te lewe met ‘n

22 Aug 2018

My probleem is net so dikwels dat ek dit in eie krag wil doen, net om uiteindelik uit te vind dat ek nie kan nie, dat ek self brandarm aan liefde is. En soos Oswald Chambers sê: “Dit is die insig omtrent ons eie armoede wat ons op die regte plek bring waar Jesus Christus sy werk deur ons kan doen.” Dan moet ek bid: Here, ko...

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

April 3, 2020

March 27, 2020

March 20, 2020

Please reload

© 2020 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

logo snapscan.png
Zapper logo wit.png

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: