Ambisie is volgens die woordeboek ‘n sterk begeerte om iets te doen of te bereik. Hierdie begeerte kan egter baie maklik in ‘n obsessie verander waar my verhouding met God en met die mense om my kan skade ly. Dan kom daar baie maklik ‘n ander dimensie by: jaloesie, waar ek begeer wat ander het, en dink dit kom my toe. So he...

24 Oct 2019

In die VK is Bear Grylls die verpersoonliking van avontuur, oorlewing en waagmoed – voorwaar ‘n dapper man. Net so dapper is ‘n man wat sy vervreemde vrou gaan vertroos nadat haar eks-minnaar haar verlaat het.

Omdat die wêreld se manier van “sny af daardie persoon” en “ek is geregtig op geluk, daarom gaan ek skei,” so maklik...

11 Sep 2019

Volg JY My.

Hierdie opdrag lyk nie vir almal van ons eenders nie – ek en Brink kon in Chania (Kreta) op pienk stoeltjies sit en stiltetyd hou met ‘n Bybel op die skoot, ‘n ander kind van God moet dalk in ‘n tronksel sit en stiltetyd hou met gememoriseerde Bybelgedeeltes.

Wanneer ek teleurstelling in my huwelik ervaar, beteken...

Pieng! Ek sit nou die oggend en stiltetyd hou, foon besig om buite my bereik te laai, net om op te vlieg sodat ek kan sien wie na my soek. Natuurlik is dit niks

24 Jul 2019

“Gaan met die krag wat jy het … Dit is Ek wat jou stuur. Ek is dan saam met jou!” Rigters 6:14b, 16.Dis nogal ‘n kragtige antwoord wanneer ‘n mens by die Here r

26 Jun 2019

Wanneer ons as gesin saam vakansie hou, is daar ‘n hele paar bekwame fotograwe onder ons. Die minder ernstige fotograwe het gou gesien dat lig ‘n belangrike faktor is en het begin om spottenderwys by voorbaat te verwys na die perfekte natuurlike lig: “Die lig! Die lig!”

...

22 May 2019

Na aanleiding van die afgelope Paasnaweek is ek opnuut onder die indruk van die intimiteit tussen Jesus en sy dissipels tydens daardie Paasmaal wat die eerste N

10 Apr 2019

Wanneer my omstandighede net te erg raak, voel asof dit vir ewig aanhou, begin ek twyfel aan God se vermoë om my hierdeur te dra. Micha Jazz, van St. Cuthbert’s

15 Mar 2019

Een van my mees gedenkwaardige ervarings was toe ons tydens ‘n kort vakansietjie in die Kruger Wildtuin saam met twee gewapende veldwagters in die veld gaan sta

Ná die slegte nuus van Johannes die Doper se dood, en ná die geestelike, emosionele en fisiese output van die “piekniek” vir meer as 5000 mense, stel Jesus vir

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

December 6, 2019

December 5, 2019

December 3, 2019

November 29, 2019

Please reload

RSS Feed

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: