From the earliest times we have been asking the question: What is truth? And, perhaps more to the point: What does truth entail? In an idealistic world truth is the core of everything. It is how we determine law and justice and how we can ensure a fair society. In an idyllic world, truth is objectively findable and understa...

Ekerk bied op 26 Oktober 2017 'n opwindende leer geleentheid aan as webinaar. Die tema is "Waaragtigheid" en sal spesifiek wees vir enige leraars en enige iemand wat meer wil weet en saam wil gesels oor die tema. Lees meer en registreer hier.

Reeds van die vroegste tye af vra ons onself die vraag af: Wat is waar? En dalk meer tot die punt: Wat behels waarheid? In 'n idealistiese wêreld is waarheid die spil waarom alles draai. Dis hoe ons reg en geregtigheid kan bepaal, en 'n regverdige samelewing kan verseker. In 'n idilliese wêreld is waarheid objektief vind- e...

Read and learn with us on our glance of the main areas of today's life and see if you can discover something about how God is at work in the world. We also hope that his trend report will help in how we do our own ministries, businesses, families and friends to start seeing where He is already at work.

Download it for free h...

Lees en leer saam met ons op ons blitstoer deur van die hoofareas in die hedendaagse lewe en kyk of jy self iets kan bespeur van nie net hoe God aan die werk is in die wêreld nie, maar ook hoe ons ons eie bedieninge, besighede, families en vriendekringe kan posisioneer om in te skakel dáár waar Hy reeds aan die werk is.

Laai...

Van ekerk se kant af hou ons 'n Bybelskool toer na Israel van 1-9 Desember 2016. Prof. Stephan Joubert sal die toer lei en al die Bybelse aspekte van ons besoek behartig. Ons gaan letterlik vir 'n week op die hakke van Jesus loop en 'n weeklange leerervaring hê sonder gelyke. Plekke is beperk.

 

Registreer hier of kontak toer...

 

Ekerk toere is 'n lewensveranderende ervaring! Meer as net 'n wegbreek van die alledaagse, is dit 'n geleentheid om te beleef en te groei op jou geestelike reis, soos nog nooit te vore nie. Jaarlikse pelgrimstoere na Israel en Turkye, asook leierskap- en opleidingstoere na die VSA en Europa, help ons om die Here meer sigba...

Om 'n leier te wees is nie aldag maklik nie - jy moet die heeltyd op hoogte bly van wat aangaan in die wêreld, en in jou vakgebied. Ekerk se Learning Community seminare bied juis daardie geleentheid, en is geakkrediteer om VBO punte toe te ken. Daar is min plekke waar leraars tuis voel om weer by ander te leer. Kom en ontva...

Ons nuutste tendens verslag is nou beskikbaar om af te laai. Sosiale media het vir 'n ieder en 'n elk die geleentheid gegee om hulle opinie oor alles en nog wat uit te spreek.

 

Behoort daar enige riglyne te wees wat ons onderlinge verhoudinge en kommunikasie reguleer, en as daar is, wat behoort sulke riglyne te wees?

 

Speel d...

One of the biggest obstacles and challenges for Christians in South Africa is the relationship with culture. Must we ignore, engage or help to create culture? One of the biggest culture shaping mediums today, is Hollywood and the film industry. Tom Price is going to talk with us during this Learning Community on how to watc...

Please reload

AFDELINGS & SKRYWERS
ONLANGSE ARTIKELS

January 24, 2020

January 21, 2020

Please reload

© 2019 Ekerk Vereniging.

Trots gebou deur Ekerk.

Ekerk bankbesonderhede:


Ekerk Vereniging,

ABSA Bank, Takkode: 632 005,

Rekening: 4059 699 232

South Africa | Suid Afrika

Vind, volg & bevriend ons hier:

  • White Instagram Icon
  • White Facebook Icon
  • White Twitter Icon

Laai ons "app" af: