Hoe verstaan ek die reiniging wat saterdag plaasgevind het by anc se vieringe? As dit dan afrika godsdiens en tradisie is wat se seen spreek die kerkleiers daaroor uit? verloor ek dit of is ek net dom?
Gepubliseer op 10 Januarie 2012 om 5:56 — — 1 Kommentaar
Ekerk help my met my die in lyn bring van my denke. Ek wil nie my beredenering te ver gaan haal nie want dan verloor almal belangstelling. In kort GOD begin oor met Noag, met Abraham, met Israel, by JESUS ons verlosser en met elkeen van ons. Dankie daarvoor anders was daar nog meer siele verlore, ek ook. Ek lees deur die bybel en en al verstaan ek nie alles nie een ding weet ek na Openbaring; JESUS is die wenner en GOD is Liefde en wil nie he enige van Sy skepsels moet verlore gaan nie. As…
MeerGepubliseer op 25 Julie 2011 om 8:11 — — 4 Kommentare
Sondagaand praat hulle oor RSG of evangelie te eenvoudig of te ingewikkeld is en ek staan net verstom oor die JESUS van die bybel. Vir elke vingerafdruk in hierdie wereld het HY n unieke verstaan geskep sonder dat reg of verkeerd noodwendig ter sprake is. My vraag is hoor ons SY stem, leer ons of spring ons op n denominasie se rug en ry ons net saam want iemand het lank terug gehoor; of het hy of sy en is dit nog relevant?
Saulus was n baie slim en geleerde man, maar Paulus en sy…
MeerGepubliseer op 19 Julie 2011 om 6:04 —
Opgelaai deur Paul Hugo
Opgelaai deur Paul Hugo
Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!
Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.
Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!
Ekerk posted a blog post© 2012 Created by Ekerk.
