Thys Swanepoel left a comment for Willem Pretorius
Thys Swanepoel commented on Ekerk's blog post '‘n Nuwe reformasie?'
Thys Swanepoel commented on Ekerk's blog post '‘n Nuwe reformasie?'
Thys Swanepoel posted a blog post
Thys Swanepoel commented on Ekerk's blog post 'Geloof is nie ‘n spyskaart nie'
Thys Swanepoel commented on Fanie van Emmenes's blog post 'Kyk na Jesus'
Thys Swanepoel commented on Ekerk's blog post 'God onderrig ons deur sy Gees'
Thys Swanepoel commented on Fanie van Emmenes's blog post 'Kyk na Jesus'
Thys Swanepoel commented on Fanie van Emmenes's blog post 'Kyk na Jesus'
Thys Swanepoel commented on Fanie van Emmenes's blog post 'Kyk na Jesus'
Thys Swanepoel commented on Fanie van Emmenes's blog post 'Kyk na Jesus'
Thys Swanepoel commented on Fanie van Emmenes's blog post 'Kyk na Jesus'
Thys Swanepoel commented on Pierre Immelman's blog post 'Sy genade (vervolg)'
Thys Swanepoel commented on Susan Maré's blog post 'Vlammetjie vir God'EK WAS WEERGEBORE, MAAR TOG GEESTELIK ARMLASTIG
1 JESUS VAN NASARET SE AANKONDIGING
Jesus van Nasaret kondig voor Sy kruisiging die koms van die Heilige Gees aan en met bestudering van Joh 14-16 sal ons sien dat die Heilige Gees by uitstek getuig, onderrig, tot geheue roep en sê Jesus ten minste 7 keer dat die doel van die inwoon van die Heilige Gees is om die gelowige te bring tot die kennis van Christus, d.w.s die Heilige Gees openbaar aan…
MeerGepubliseer op 1 Februarie 2012 om 9:30 —
Prof Stephan,
Ons Bybelstudie groep doen tans met groot vrug Bybelstudie uit u een boek oor die Bybelboek Johannes, maar nader ons die einde daarvan.
Ons wil nou Romeine aandurf, maar kan u asb vir ons 'n goeie Bybelstudie gids aanbeveel?
Seenwense,
Thys Swanepoel
MeerGepubliseer op 21 Januarie 2012 om 6:05 —
SONDE
1. In 1347 sterf 25 miljoen mense aan builepes;
- daar was geen medisyne vir hierdie gevreesde siekte nie, maar toe gebeur iets vreemd in ‘n dorpie waar builepes uitgebreek het:
- die helfde van die inwoners weerstaan builepes.
- toetse wys dat hierdie mense oor ‘n geen in hulle DNA beskik het, wat builepes blokkeer het.
- Hulle het in ‘n see van besmetting geswem, maar niks oorgekom…
MeerGepubliseer op 21 Januarie 2012 om 5:53 —
Kenneth Meshoe's 4 prayer requests for SA |
Is this email not displaying correctly? |
…
Gepubliseer op 3 Januarie 2012 om 11:59 —
Hallo Thys,
Ek bly in Kiblerpark, die suidste(?) voorstad van Johannesburg, en ek werk oral in Jhb-omgewing waar ek iets te doen kry, andersins by my huis.
Vrede,
Willem Pretorius
Hallo Thys,
Baie dankie vir die link, ek is ook nou by ekerk!
Geseënde dag
Andre
Willie Lock gesê… Hallo Thys
My naam is Willie Lock. Ek Het lank na jou gesoek en kyk waar kry ek jou by die dinge van die HERE. Ek het 'n paar vrae wat ek jou wil vra laat weet my asseblief of dit reg is met jou. My cell no. 0827688239, my epos, turboati@gmai.com Ek werk by Vanrhynsdorp gevanenis.
Opgelaai deur Paul Hugo
Opgelaai deur Paul Hugo
Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!
Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.
Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!
Ekerk posted a blog post© 2012 Created by Ekerk.
