Marthinus, thank you very much for your response. I have thought it more appropriate to reply to your comment on my comment on your articles on BAPTISM by way of another article. It is important that we understand baptism correctly in every way, and although the difference in our understanding on this seems to be trivial, it is nevertheless necessary to understand it as I believe the Holy Spirit would want us to understand it. I am nevertheless open for correction.
Although the…
MeerGepubliseer op 23 Junie 2011 om 13:43 — — 1 Kommentaar
In die begin was die Woord
En die Woord was by God
En die Woord was God. (Joh. 1:1)
En God het gesê:
Laat daar lig wees!
En daar was LIG.
Toe sien God dat die lig GOED was.
En God het skeiding gemaak
Tussen die lig en die…
MeerGepubliseer op 6 Junie 2011 om 11:34 — — 2 Kommentare
Hierdie is DEEL III van die onderwerp.
Hoe moet die uitverkiesing dan verstaan word?
Om uitverkies te wees, moet ons IN CHRISTUS wees deur die geloof (Nuwe Verbond) of: voor of in die Ou Verbond, om God te glo en dit sal tot geregtigheid gereken word (bv. Abraham, maar alle OT gelowiges wat hul harte vir God oopgemaak het en ‘n verhouding met Hom gehad het), ongeag die Wet, want dit het eers sowat 400 jaar na Abraham gekom.
Ons is deur God…
MeerGepubliseer op 16 Mei 2011 om 3:03 —
Hierdie is DEEL II van dieselfde onderwerp.
Aanhangers van die leer van die predestinasie moet hulle beredeneringe ook na Adam en Eva en die sondeval deurtrek en nie net by Romeine 9 wat handel oor Israel nie.
Onmiddellik na die sondeval het God alreeds sy herstel- en verlossingsplan profeties bekendgemaak in Genesis 3:15.
Toe die eerste mens oorspronklik verkeerd gekies het, was ons almal geneties in Adam en Eva en dus is ons almal gebore met…
MeerGepubliseer op 16 Mei 2011 om 2:58 —
Theo ek sal dit so waardeer as jy jou kommentaar aan Jacobus per e-pos stuur om dit ook aan my te stuur.
Groete
Boeta
Opgelaai deur Paul Hugo
Opgelaai deur Paul Hugo
Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!
Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.
Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!
Ekerk posted a blog post© 2012 Created by Ekerk.
