Soraya Barth
  • Vroulik
  • Windhoek
  • Namibia
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Soraya Barth se Vriende

  • Hester Human
 

Soraya Barth se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Lettie Jacobs commented on Soraya Barth's blog post 'Kragbron'
"Hi Soraya, ek is 'n Marientaller en is bly om nog 'n Namibier op te spoor! Jou artikel is kort en uiters kragtig! Met so 'n sterk geloof, met God as jou Kragbron, sal jy net geseend wees. Groete in Christus."
Aug 30, 2010
Soraya Barth posted a blog post

Kragbron

Ek het deur baie gegaan deur my tienerjare, egskeiding van my ouers, trauma en vele meer, wat ek geleer het : As jy Moeg en Moedeloos is word net stil in gebed en skakel in op die Kragbron, ons Hemelse Vader en Hy ontwaak en staan op in jou hart. Hou die kragbron lewend deur jou toewyding en gebed en Hy wat opgestaan het in jou hart gaan oor tot aksie in en deur jou. Met my hele hart, siel en gedagtes bly ek ingestel op hierdie Wonder Kragbron in my, en my eie inwonende Vader suiwer hierdie…See More
Aug 18, 2010
Soraya Barth commented on Hester Human's blog post 'AFSPRAAK MET GOD'
"Hi Hester Soms is n mens se lewe vol glasstukke, Wat baie seer en diep sny, Maar die Here skraap al die stukkies glas bymekaar Herrangskik dit en maak die mooiste mosaiek daaruit. Dis hoekom jy so mooi mens is, Jy het toegelaat dat GOD jou skep,…"
Aug 18, 2010
Soraya Barth left a comment for Hester Human
"Dankie Hester dat jy my as vriendin uitgenooi het....Ek het nie n groot aantal vriendekring nie..Ek is oorspronklik van Rehoboth maar werk in Windhoek so ek ry heen en weer daagliks,baie uitputtend maar dis my lewe........Weet jy van die ware…"
Jul 21, 2010
Soraya Barth and Hester Human are now friends
Jul 19, 2010
Soraya Barth is nou 'n lid van Ekerk
Jul 9, 2010

Soraya Barth's Blog

Kragbron

Ek het deur baie gegaan deur my tienerjare, egskeiding van my ouers, trauma en vele meer, wat ek geleer het : As jy Moeg en Moedeloos is word net stil in gebed en skakel in op die Kragbron, ons Hemelse Vader en Hy ontwaak en staan op in jou hart. Hou die kragbron lewend deur jou toewyding en gebed en Hy wat opgestaan het in jou hart gaan oor tot aksie in en deur jou. Met my hele hart, siel en gedagtes bly ek ingestel op hierdie Wonder Kragbron in my, en my eie inwonende Vader suiwer hierdie… Meer

Gepubliseer op 18 Augustus 2010 om 14:00 — — 1 Kommentaar

Alle Kommentaar

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

  • Geen kommentaar sover nie!
 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconRonel Calitz, Andre Swart en Tom Smith is deel van Ekerk
10 minute gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
9 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
23 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
gister

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service