Sonia Snell
  • Vroulik
  • Stellenbosch
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Sonia Snell se Vriende

  • Elizma
  • Annemari Bentley
  • Nick van der Merwe
  • Erna van Heerden
  • Alysia Prinsloo
  • Milanie Vosloo
  • Jolanda de Vrije
 

Sonia Snell se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Sonia Snell commented on Karin's blog post 'VERSORGING VAN ARMES'
"Ek dink ek is 'n bietjie laat vir hierdie gesprek, maar as julle my sal toelaat om dit by te voeg Ons liewe Here sê ook in sy woord: Ek was honger en julle het my niks gegee om te eet nie, Ek was dors en julle het my niks gegee om te dink…"
Aug 24, 2009
Sonia Snell posted a blog post

Dancing with God

Dancing with GodWhen I meditated on the word Guidance,I kept seeing "dance" at the end of the word.I remember reading that doing God's will is a lot like dancing.When two people try to lead, nothing feels right.The movement doesn't flow with the music,and everything is quite uncomfortable and jerky.When one person realizes that, and lets the other lead,both bodies begin to flow with the music.One gives gentle cues, perhaps with a nudge to the backor by pressing Lightly in one direction or…See More
Aug 24, 2009
Vernon Bentley left a comment for Sonia Snell
"Hallo Sonia Groete vir jou ook. Ek en Annemari bly in Amanzimtoti - die kinders is al so te se uit die huis. Ek werk van die huis af en sy is medies geraad met Chrone's Disease. Geniet jou naweek. Vernon"
Jul 17, 2009
Sonia Snell and Annemari Bentley are now friends
Jul 17, 2009
Sonia Snell left a comment for Vernon Bentley
"Liewe Vernon "AMEN" Hoe gaan die Liedjie The church is moving on , is moving on Nothing gonna stop us now It's moving on Weer "AMEN" op hierdie woorde. Die satan is magtig - maar onse GOD wat ons dien is ALMAGTIG en weer…"
Jul 17, 2009
Sonia Snell left a comment for Alysia Prinsloo
"Liewe Alysia Baie dankie vir jou woorde wat my weer nuwe moed gee, ek sal die woorde net so oordra aan my dogter. Weet jy as mens so komminukeer , dan besef ons wat Jesus bedoel het as Hy sê " julle moet my instrumente wees" en dit…"
Jul 17, 2009
Vernon Bentley left a comment for Sonia Snell
"Hallo Sonia Hoe gaan dit? Baie dankie dat jy gereageer het, dit is wonderlik om te weet dat almal dit raak sien en ons weet ons kan bid en dat Vader ons gebede verhoor. Ek kan net verstom staan om te sien hoe ekerk groei, jy het seker gesien daar…"
Jul 17, 2009
Sonia Snell commented on Annemari Bentley's blog post 'Versoek vir hulp'
"Ek ken die familie glad nie , maar dankie dat jy hulle onder ons aandag gebring het - ek plaas hulle ook op my gebede lys, Ek glo dat hulle dit sal kan dra , want ons Liewe Vader sal ons nie 'n las gee, wat ons nie kan dra nie. Die Here het…"
Jul 17, 2009
Alysia Prinsloo left a comment for Sonia Snell
"Liewe Sonia, Nee, jy klink glad nie vir my na 'n klakous nie - Vader is opdrag is tog "dra mekaar se laste" maar hoe kan ons dit doen as ons nie van mekaar se laste weet nie? My hart gaan so uit na jou met jou dogter - ek kan glo dat…"
Jul 17, 2009
Alysia Prinsloo commented on Sonia Snell's blog post 'Geen Titel'
"Ai Sonia, ek kan net "amen!" uitroep op jou gedagtes! En dit het alles te doen met "neem jou gedagtes gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak" (2 Kor.10:5)! Geen kind van die Here is immers uitgelewer aan sy eie negatiewe,…"
Jul 16, 2009
Sonia Snell left a comment for Alysia Prinsloo
"môre Alysia Welkom as my vriendin in Christus Ek is 44 en getroud met 3 dogters, Charmalyn 25, Marchalyn 19, Mischkè 15 en 1 seun Cornè 6 ( sy ma se hart se punt) My man Neels is 50. Ons woon in 'n baie oulike plek genaamd…"
Jul 16, 2009
Alysia Prinsloo and Sonia Snell are now friends
Jul 16, 2009
Sonia Snell left a comment for Erna van Heerden
"Middag Erna dankie vir die verwelkoming, dit sal fantasties wees om iemand te kan hê om mee te gesels ek gaan op die oomblik deur bietjie moeilike tydjie en ek wil so graag diep in my hart meer vir Jesus doen en dieper in hom groei - op die…"
Jul 15, 2009
Sonia Snell posted a blog post

Wat maak my swak? My vrese. Wat maak my heel? My God. Wat hou my staande? My geloof. Wat maak my goedhartig? My vermoë om nie heeltyd aan myself te dink nie. Wat maak my eerlik? My…

Wat maak my swak? My vrese.Wat maak my heel? My God.Wat hou my staande? My geloof.Wat maak my goedhartig? My vermoë om nie heeltyd aan myself te dink nie.Wat maak my eerlik? My integriteit.Wat hou my gedagtes skoon? My soektog na ware kennis.Waaruit leer ek die beste lewenslesse? My foute.Wat hou my kop omhoog? My trots, nie my arrogansie nie.Wat as ek nie kan uithou en aanhou nie?Dit is nooit 'n opsie nie.Wat maak my suksesvol?My moed om aan te hou met opstaan as ek geval het.Wat maak my…See More
Jul 15, 2009
Sonia Snell is nou 'n lid van Ekerk
Jun 22, 2009

Sonia Snell's Blog

Dancing with God

Dancing with God



When I meditated on the word Guidance,

I kept seeing "dance" at the end of the word.

I remember reading that doing God's will is a lot like dancing.

When two people try to lead, nothing feels right.

The movement doesn't flow with the music,

and everything is quite uncomfortable and jerky.

When one person realizes that, and lets the other lead,

both bodies begin to flow with the music.

One gives gentle cues, perhaps with… Meer

Gepubliseer op 24 Augustus 2009 om 14:50 —

Wat maak my swak? My vrese. Wat maak my heel? My God. Wat hou my staande? My geloof. Wat maak my goedhartig? My vermoë om nie heeltyd aan myself te dink nie. Wat maak my eerlik? My…

Wat maak my swak? My vrese.

Wat maak my heel? My God.

Wat hou my staande? My geloof.



Wat maak my goedhartig? My vermoë om nie heeltyd aan myself te dink nie.







Wat maak my eerlik? My integriteit.

Wat hou my gedagtes skoon? My soektog na ware kennis.

Waaruit leer ek die beste lewenslesse? My foute.

Wat hou my kop omhoog? My trots, nie my arrogansie nie.



Wat as ek nie kan uithou en aanhou nie?



Dit is nooit 'n opsie… Meer

Gepubliseer op 15 Julie 2009 om 15:50 — — 1 Kommentaar

Kommentaar Muur (3 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 13:36 op 17 Julie 2009, het Vernon Bentley gesê…
Hallo Sonia

Groete vir jou ook. Ek en Annemari bly in Amanzimtoti - die kinders is al so te se uit die huis. Ek werk van die huis af en sy is medies geraad met Chrone's Disease.

Geniet jou naweek.

Vernon
Om 12:23 op 17 Julie 2009, het Vernon Bentley gesê…
Hallo Sonia

Hoe gaan dit? Baie dankie dat jy gereageer het, dit is wonderlik om te weet dat almal dit raak sien en ons weet ons kan bid en dat Vader ons gebede verhoor. Ek kan net verstom staan om te sien hoe ekerk groei, jy het seker gesien daar is nog twee nuwe lede by vanoggend. Vader is besig om so 'n opskudding onder Sy kinders te maak... en dit gee ons die krag om uit te reik na ander wat dit so nodig het.

'n geseende dag vir jou.

Liefde in Christus
Om 7:55 op 17 Julie 2009, het Alysia Prinsloo gesê…
Liewe Sonia,
Nee, jy klink glad nie vir my na 'n klakous nie - Vader is opdrag is tog
"dra mekaar se laste" maar hoe kan ons dit doen as ons nie van mekaar se laste weet nie? My hart gaan so uit na jou met jou dogter - ek kan glo dat dit jou hart in stukkies breek, myne sou ook! Ek het ook immers 'n dogter oor wie my hart so in stukkies breek, alhoewel oor heeltemal ander redes as joune. Sy is baie lief vir die Here, maar is op 30 nog ongetroud en werkloos. sy bly tans weer by ons en sê gister vir my dat dit vir haar voel of Vader sy gesig van haar af wegdraai. Ek voel soms lus en gaan stamp my voete voor Vader se troon!!! Maar dan hoor ek sy sagte stem wat sê "my kind, het jy vergeet sy is ook my geliefde dogter?"
Mag jou dogter ook gou besef dat sy 'n Vader het wat haar nooit-ooit sal verwerp nie!!!!
Liefde in Christus,
Alysia.
 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconRonel Calitz, Andre Swart en Tom Smith is deel van Ekerk
9 minute gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
9 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
23 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
gister

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service