Hennie van Niekerk(Snr)
  • Manlik
  • Germiston,Gauteng
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blog Artikels
  • Videos
 

Hennie van Niekerk(Snr) se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Hennie van Niekerk(Snr) het hul profielfoto opgedateer
Oct 24, 2010
Hennie van Niekerk(Snr) left a comment for Ekerk
"Ek geniet EKerk en wil graag weet of iemand my kan help om met 'n drukker in aanraking te kom want ek het 'n boekie geskryf om Christene te help om die "Inner Strength In You" te ontdek.Jul hulpsal waardeer word.Seenwense in…"
Oct 24, 2010
Hennie van Niekerk(Snr) het hul profiel opgedateer
Oct 19, 2010
Hennie van Niekerk(Snr) left a comment for Ekerk
"hallo Mynhardt,Wees asb so gaaf en verander my gebruikers naam na: Hennie van Niekerk(Snr) Dankie en Seenwense. THE PUPPETMAN."
Oct 19, 2010
Ekerk left a comment for Hennie van Niekerk(Snr)
"welkom by ekerk! sal jy asseblief jou gebruikersnaam verander na jou regte naam? anders sal ons nie jou rekening kan laat bly voorteleef op die net werk nie. kontak mynhardt@ekerk.co.za as jy enige vrae het. dankie!"
Oct 19, 2010
Hennie van Niekerk(Snr) is nou 'n lid van Ekerk
Oct 19, 2010

Baie dankie dat ek aanvaar is.Ek waardeer dit en bid die Here se seen op jul werk.

Ons is 'n gesin van vier wie daarna streef om die Here opreg te dien.,alhoewel dit nie 'n maklike pad is om te loop nie.Glo my,hoe nader mens aan die Here beweeg,hoe veller is die aanslag van die duiwel.Selfs as Gospel Buikspreker,wie die Woord bring aan alle jeug onder 101,is my pad ook nie altyd met rose besaai nie.Deur vir mekaar te bid,is dit die BESTE wat ons nog vir mekaar kan doen.Die Here gee krag en ons moet nie laat slap le nie.Staan vas,Hy laat ons nooit in die steek nie.!Seenwense.PUPPETMAN en gesin.

Kommentaar Muur (1 kommentaar)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 14:49 op 19 Oktober 2010, het Ekerk gesê…
welkom by ekerk!

sal jy asseblief jou gebruikersnaam verander na jou regte naam? anders sal ons nie jou rekening kan laat bly voorteleef op die net werk nie. kontak mynhardt@ekerk.co.za as jy enige vrae het.

dankie!
 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
5 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
9 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
23 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
gister

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service