Noel van zyl
  • Manlik
  • gauteng
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blog Artikels
  • Videos

Noel van zyl se Vriende

  • Vernon Bentley
  • Andre van Zyl
 

Noel van zyl se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Vernon Bentley left a comment for Noel van zyl
"Hi Noel My ma se familie kom daar van Glenconner se wereld af en hulle mis dit ook baie. Ek is 'n oud Laevelder en is nou 7 jaar in natal. gelukkig bly ek darem net so 1km van die strand af - dit help darem. Maar die stad is ook nie vir my nie."
Jul 20, 2009
Vernon Bentley left a comment for Noel van zyl
"Hallo Noel Ek ry ook baie rond vir my werk. Deesdae meer net in KZN en vlieg Kaap toe so nou end dan. Tot 'n jaar gelede het ek die hele suidelike halfrond en Afrika gediens, maar gelukkig is dit darem nou amper net dag trips deesdae. Werk van…"
Jul 20, 2009
Noel van zyl left a comment for Vernon Bentley
"Hi Vernon - ja ek is baie lief vir jag. Andre , wat ook op die e-kerk ingeskryf is is my broer en ons agtergrond is maar die Karoo en plaas lewe, so ja , ek jag deffinitief as ek die geleentheid kry. Dis maar in ons bloed. Ja jys reg as n mens van n…"
Jul 20, 2009
Noel van zyl left a comment for Vernon Bentley
"More Vernon, baie dankie vir die mail. Jammer dat ek so n rukkie vat om terug te kom na jou toe. Jy weet mos hoe gaan dit party dae met die werk .......druk en besig. Ek was verlede week in die Noord Transvaal, ook vir besigheid, en is eers weer…"
Jul 20, 2009
Noel van zyl and Vernon Bentley are now friends
Jul 20, 2009
Noel van zyl and Andre van Zyl are now friends
Jul 17, 2009
Noel van zyl left a comment for Vernon Bentley
"Hallo Vernon, dankie vir jou mail. Nee dis darem nie regtig army fotos nie. Ek jag maar met my army klere. Ek was 86 en 87 in die weermag, maar deesdae is dit lekker jag klere. Dit was maar die enigste foto wat ek gehad het om op die program te sit.…"
Jul 17, 2009
Andre van Zyl left a comment for Noel van zyl
"Welkom Broer!!!"
Jun 17, 2009
Noel van zyl is nou 'n lid van Ekerk
Jun 15, 2009

Kommentaar Muur (4 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 12:53 op 20 Julie 2009, het Vernon Bentley gesê…
Hi Noel

My ma se familie kom daar van Glenconner se wereld af en hulle mis dit ook baie. Ek is 'n oud Laevelder en is nou 7 jaar in natal. gelukkig bly ek darem net so 1km van die strand af - dit help darem. Maar die stad is ook nie vir my nie.
Om 9:18 op 20 Julie 2009, het Vernon Bentley gesê…
Hallo Noel

Ek ry ook baie rond vir my werk. Deesdae meer net in KZN en vlieg Kaap toe so nou end dan. Tot 'n jaar gelede het ek die hele suidelike halfrond en Afrika gediens, maar gelukkig is dit darem nou amper net dag trips deesdae. Werk van die huis af in "Toti" baas in JHB. Waar in Natal kom jy heen?

Ek geniet ook die rondry ens soos jy se 'n mens sien die land

Groete daar
Om 10:29 op 17 Julie 2009, het Vernon Bentley gesê…
Baie dankie

Hoop ons sal nog lekker gesels

groete Vernon
Om 12:26 op 17 Junie 2009, het Andre van Zyl gesê…
Welkom Broer!!!
 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
4 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
9 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
23 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
gister

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service