Niel du Plessis
  • Manlik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Niel du Plessis se Vriende

  • Lettie Jacobs
 

Niel du Plessis se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Niel du Plessis posted a blog post

Hoe verklaar ons berou hier

In Num 23:19 God is geen man dat Hy sou lieg nie; of ‘n mensekind dat dit Hom sou berou nie. Sou Hy iets sê en dit nie doen nie, of spreek en dit nie waar maak nie? Tog lees ons in Gen_6:6 het dit die HERE berou dat Hy die mens op die aarde gemaak het, en daar was smart in Sy hart.Exo_32:14 Toe het dit die HERE berou oor die onheil wat Hy gesê het dat Hy sy volk sou aandoen.1Sa_15:35 En Samuel het Saul tot die dag van sy dood nie meer gesien nieis , want Samuel het getreur oor Saul; en die HERE…See More
25 Mar
Niel du Plessis commented on Kind van God's blog post 'Doop en die Ouers.'
"Vir my bly dit nog altyd 'n probleem met die doop of dit nou klein of groot doop is, beide kan verlore gaan as hulle nie op 'n staduim weergebore word nie.Waarom moet ons gedurig verskil punte aanraak, kom ons bedien mekaar met die skatte…"
16 Mar
Niel du Plessis left a comment for Lettie Jacobs
"Baie dankie Lettie niemand kon n meer bemoedigende woord gee, ek sal dit toepas en ek weet dit gaan my deur dra ns ek verlang baie na Windhoek waar ek groot geword het Baie seen"
Oct 16, 2011
Lettie Jacobs left a comment for Niel du Plessis
"Hi Niel, my vriend ek weet wat dit is, en ek gaan vir jou aan die Vader opdra. Onthou, wonderwerke gebeur steeds, maar die beste stukkie raad wat ek kan gee, is om absoluut positief te bly. Moenie jou siekte ontken nie, maar moet ook nie erkenning…"
Oct 16, 2011
Niel du Plessis left a comment for Lettie Jacobs
"Hi Lettie ek begin binne kort met chemo as daar nie n wonderwerk in tussen plaas vind waaraan ek glo, dink aan my ek weet jy sal verstaan"
Oct 14, 2011
Niel du Plessis commented on Jean van der Westhuizen's blog post 'Hoe om te bid en verstaan wat jy bid!'
"Jean is ek reg as ek se dat in die tyd toe Jesus op aarde was hulle nog onder die ou verbond was m.a.w. nog onder die wet. Eers na die uitstorting van die Heilige Gees het die nuwe verbond in werking getree. daarom is dele van die "Onse Vader…"
Jul 10, 2011
Niel du Plessis commented on Ekerk's blog post 'Pa, hoe kan ek vir my werkers leer wat verantwoordelikheid beteken?'
"geagte Luther mag ek net iets vra. Ek werk by 'n kerk en doen instanthoud saam met 6 ander werkers. Ons voel nie  meer betroubaar nie want die kerk verwag   dat ons moet inklok en inteken, die mense wat die boeke doen vereis…"
Jul 1, 2011
Niel du Plessis commented on Natasha Liebetrau's blog post 'Pinkster - waaroor gaan dit...'
"Baie dankie Theo oor die teologie ding ek stem volkome saam, wat ek ondervind het, is dat die teoloog allerande gawes "aanleer" sonder ondersteuning van die gawes van die Gees (Gal 5:22) laasgenoemde is 'n leweslange proses. Daarom is…"
Jun 11, 2011
Niel du Plessis commented on Natasha Liebetrau's blog post 'Pinkster - waaroor gaan dit...'
"Mooi bewoord Lettie Ek dink ons christenskap bestaan nie net rondom 'n paar spesiale gedenk dae nie, maar 24/7 kontak met ons Vader dan is is elke dag paasfees, pinkster ens. Wat pinkster betref JA"
Jun 5, 2011
Niel du Plessis commented on Daniel Joubert's blog post 'Aanhaling'
"In 1 kor 15:44b lees ons dat daar 'n natuurlike liggaam is en daar is 'n geestelike liggaam. Die natuurlike liggaam is die vlees met sy siel wat van nature genieg is tot die sonde, die geestelike liggaam daar teen oor doen volgens1 Joh 3:9…"
Mei 15, 2011
Niel du Plessis commented on Daniel Joubert's blog post 'Aanhaling'
"Daniel onthou ons kan nie "skuil " agter die Ou Testamentiese figure nie, hulle het in die natuurlike mens beweeg en kon nie met die Heilige Gees gevul word nie. Die Gees het wel van tyd tot tyd  oor hulle vaardig geword dan het hulle…"
Mei 9, 2011
Niel du Plessis commented on Daniel Joubert's blog post 'Aanhaling'
"Daniel ek verstaan nie wat die Prof se probleem is met geestelike groei. Wat ek van Paulus verstaan is daar een wat saai en een wat nat maak en dit is God wat laat groei, Hy kyk miskien na iemand wat sy eie groei wil bewerkstelig. God is immers ons…"
Mei 8, 2011
Niel du Plessis commented on Daniel Joubert's blog post 'Geestelike groei'
"Eph 4:13  totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ‘n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus; Eph 4:14  sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat soos…"
Apr 16, 2011
Niel du Plessis commented on Ekerk's blog post 'Tiendes, of wat?!'
"Dankie ek is bly daar is nog wat my siening deel, waneer ons in die Gees wandel gaan ons op die einde van die dag meer gee as 'n tiende want ek word 'n blymoedige gewer"
Apr 11, 2011
Niel du Plessis commented on Daniel Joubert's blog post 'Geestelike groei'
"Eerstens het ons ouderdom niks met ons geestelike groei te doen nie, ‘n persoon van 25 jaar oud kan byvoorbeeld meer geestelik volwasse wees as ‘n persoon van 60 jaar oud Laas genoemde was dalk al die jare vas gevang in kerk doktrienes…"
Apr 10, 2011
Niel du Plessis commented on Albie Steenkamp's blog post 'Visvang vir Jesus'
"Hi Albie dit is nou ‘n oulike visvang storie. Dit laat my dink aan die werk wat ons doen in die lokaal gevangenis, waar ons die vehoorafwagtenis bedien. Meeste van hulle sien jy so 1 of 2 keer en daarom moet ons met die nette vang. Waneer die…"
Mar 22, 2011

Niel du Plessis's Blog

Hoe verklaar ons berou hier

In Num 23:19 God is geen man dat Hy sou lieg nie; of ‘n mensekind dat dit Hom sou berou nie. Sou Hy iets sê en dit nie doen nie, of spreek en dit nie waar maak nie? Tog lees ons in Gen_6:6 het dit die HERE berou dat Hy die mens op die aarde gemaak het, en daar was smart in Sy hart.

Exo_32:14 Toe het dit die HERE berou oor die onheil wat Hy gesê het dat Hy sy volk sou aandoen.

1Sa_15:35 En Samuel het Saul tot die dag van sy dood…

Meer

Gepubliseer op 25 Maart 2012 om 14:45 —

God se leerskool

Net ‘n kort personlike getuienis. Jare terug het ek ‘n wassery gehad en het op ‘n stadium vir ‘n oue tehuis die ou mense se wasgoed gedoen teen ‘n baie lae prys. Ek het persoonlik die was en srykgoed by hulle kamers afgelewer, om net uit te vind hoe ondankbaar hulle kan wees hoe hulle kan skinder en kan kla. (dit is darem nou nie almal nie), toe ek jonk was in die KJV of KJA het ons as jong mense baie die ou mense in die gemeente besoek en die was aangenaam, (lekker gemmerbier en koekies)…

Meer

Gepubliseer op 3 Februarie 2011 om 19:00 —

Die wereld het die liefde van Jesus nodig

Ek wil net graag met julle deel een van die belewenisse in Pretoria lokaal gevangenis. Ons besoek gewoonlik dinsdagogende die juveniles (kinders tussen 13 en 18). Een ogendend terwyl hulle so instap in die vertrek, sien ek hierdie jong swart seun so van 14 verby kom. Ek kry toe net hierdie gevoel om hom ‘n drukkie te gee, toe ek hom los…

Meer

Gepubliseer op 21 Desember 2010 om 10:03 — — 1 Kommentaar

Kommentaar Muur (2 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 17:53 op 16 Oktober 2011, het Lettie Jacobs gesê…
Hi Niel, my vriend ek weet wat dit is, en ek gaan vir jou aan die Vader opdra. Onthou, wonderwerke gebeur steeds, maar die beste stukkie raad wat ek kan gee, is om absoluut positief te bly. Moenie jou siekte ontken nie, maar moet ook nie erkenning aan dit gee nie. Jou liggaam is so geskape dat die bose selle wel vernietig kan word deur jou eie witbloedselle. Seen die chemo, en stap die pad saam met God.  Dit gaan nie maklik wees nie, maar wees sterk in die Here en WEET ons almal gaan vir jou bid, en God is heeltyd met jou deur die swaar en seer. Ek hou geestelik jou hand, die Heilige Gees gaan krag gee. Vasbyt, moed hou. Groete.
Om 21:51 op 21 Desember 2010, het Lettie Jacobs gesê…

Baie dankie Niel, ek sal graag vriende met jou wil wees, want dit wat julle in die gevangenis doen, veral onder die jeugdiges, raak my hart aan!  Die jong swart seun se reaksie op die drukkie wat jy hom gegee het, spreek boekdele!  Daar is duisende wat smag na menslike aanraking en net 'n ou drukkie is vir hulle die grootste geskenk!  Mag God julle seen in hierdie bediening.  Seenwense.

 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
4 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
9 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
23 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
gister

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service