Michaal de Jager
  • Bothaville, Vrystaat
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Michaal de Jager se Vriende

  • Pierre Immelman
  • Jorrie Jordaan
  • Susan
  • Rudolph van Wyk
 

Michaal de Jager se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Michaal de Jager commented on Ekerk's blog post 'Apart-hate and a-part-hate (Part II)'
"Dit was nou vir jou omtrent 'n "debat" gewees. Aan al die deelnemers, baie dankie. Johann, jy sal ons definitief nie anders kan oortuig nie, en ons sal jou beslis ook nie anders kan oortuig nie. Ons sê graag: "Wat my en…"
Aug 18, 2010
Michaal de Jager commented on Ekerk's blog post 'Apart-hate and a-part-hate (Part II)'
"Whaau Johann, ek kan sien jy is iemand wat al baie diep gegrawe het wat betref hierdie sake. Jou skrywes hier op Ekerk is goed deurdink en deeglik gestruktueerd. Ek weer is ‘n leek op hierdie gebied. Ek kan ook nie sê of jy reg of…"
Aug 18, 2010
Michaal de Jager commented on Ekerk's blog post 'Apart-hate and a-part-hate (Part II)'
"Ons boeties Fanie en Pierre, ons mis jul waardevolle insette in hierdie gewigtige saak. Sal jul ons help sodat ons lig en perspektief op hierdie saak kan werp? So ook ander mede-ekerkers, hoe behoort ons hierdie moeilike saak in eenvoud in die…"
Aug 18, 2010
Michaal de Jager commented on Ekerk's blog post 'Apart-hate and a-part-hate (Part II)'
"Ek wonder hoe mens oor die volgende verse behoort te dink: Romeine 1:16 – Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is 'n krag van God tot redding van elkeen wat glo, in die eerste plek die Jood, maar ook die nie-Jood. Romeine…"
Aug 17, 2010
Michaal de Jager commented on Ekerk's blog post 'Nie professioneel nie, asseblief'
"Wow Stephan, jy raak ‘n saak hier aan wat vir my maar bra onbekend was tot laat in my lewe. Ek het glad nie teologiese opleiding nie en is dus nie professioneel op hierdie vakgebied nie. Ek skaar my dus bloot by die amateurs. En in dieselfde…"
Jun 27, 2010
Michaal de Jager commented on Ekerk's blog post 'Die Gawe van liefde, vriendelikheid, goedheid, nederigheid'
"Ek het eendag ‘n verhaaltjie gehoor (blykbaar ‘n ware verhaal) van ‘n sendeling wat sendingwerk gaan doen het in ‘n vreemde land. Hy het 20 jaar daar tussen die mense van daardie land gewoon en gewerk, waartydens hy nooit vir…"
Jun 11, 2010
veronica du plessis commented on Michaal de Jager's blog post 'Terug op die "lug"'
"Ja dis baie mooi, daai liedjie wat ons soms sondae sing Heer laat ons ander hoer ag as my self; dis so mooi, Ons moet eerder daar wees vir ons naaste; soms het hul ons meer nodig as wat ons besef. Dankie vir jou briefie, en welkom terug."
Jun 10, 2010
Michaal de Jager posted a blog post

Terug op die "lug"

Ek is weer terug op die “lug”. Ek het besluit dat ek graag aan E-Kerk wil “behoort” omrede al die blogs en kommentare so baie vir my beteken. Verder wil ek graag my gewone ervaringe/belewenisse op my lewensreis na die hemelstad met my mede E-Kerkers deel. Dalk is daar ‘n siel langs die pad wat ‘n klein ietsie daaruit kan haal, waarmee hy homself kan vereenselwig, en saam met hom kan neem op sy lewensreis die toekoms in. Ek het beslis nie al die antwoorde nie. Om die eerlike waarheid te sê, ek…See More
Jun 10, 2010
Michaal de Jager commented on Fanie van Emmenes's blog post 'Hoe Bid Ons Deur Die Gees En In Waarheid ?'
"Beste Fanie, ja, baie dankie vir hierdie kosbare en insiggewende skrywe. Dit bou beslis in my lewe, en ek weet dat dit ook so doen vir ons mede E-Kerkers. Mag jy net vrede, seën, liefde en vreugde ervaar in jou lewe. Jou broer Michaal."
Jun 10, 2010
Michaal de Jager commented on Ekerk's blog post 'Wie wen as lig en donker paaie kruis?'
"Stephan, dis seer, maar jy vat presies op die regte plek. Ek het my lewe lank ‘n “heilige” en godsdienstige lewe gelei, ‘n goeie man en kerkmens. Ek het beslis die sondaars vermy en hulle sommer nog boonop namens God hel toe…"
Mei 19, 2010
Michaal de Jager and Susan are now friends
Mei 19, 2010
Michaal de Jager het hul profielfoto opgedateer
Mei 7, 2010
Michaal de Jager het hul profiel opgedateer
Mei 2, 2010
Michaal de Jager is nou 'n lid van Ekerk
Apr 28, 2010

Michaal de Jager's Blog

Terug op die "lug"

Ek is weer terug op die “lug”. Ek het besluit dat ek graag aan E-Kerk wil “behoort” omrede al die blogs en kommentare so baie vir my beteken. Verder wil ek graag my gewone ervaringe/belewenisse op my lewensreis na die hemelstad met my mede E-Kerkers deel. Dalk is daar ‘n siel langs die pad wat ‘n klein ietsie daaruit kan haal, waarmee hy homself kan…

Meer

Gepubliseer op 10 Junie 2010 om 6:41 — — 1 Kommentaar

Alle Kommentaar

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

  • Geen kommentaar sover nie!
 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
4 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
9 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
23 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
gister

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service