Lina van Vuuren
  • Vroulik
  • Jeffreysbay
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blog Artikels
  • Videos

Lina van Vuuren se Vriende

  • Annemari Bentley
  • Louise  Louw
 

Lina van Vuuren se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Louise Louw left a comment for Lina van Vuuren
"Note to God (the song) If I wrote a note to God, I would speak whats in my soul. I’d ask for all the hate to be swept away and for love to overflow. If I wrote a note to God, I’d pour my heart out on each page. I’d ask for wars to…"
Jul 23, 2009
Annemari Bentley left a comment for Lina van Vuuren
"Dankie vir jou vriendskap. In Vader is ons almal boeties en sussies. Dit is wonderlik om jou as sussie by te kry Lina. Hoop om gou van jou te hoor. Liefde in Jesus Annemari"
Jul 16, 2009
Lina van Vuuren left a comment for Annemari Bentley
"Annemari, Ek sal graag met jou korrespondeer en jou beter leer ken en saam kan ons dan SY naam uitleef. Mooi dag vir jou. Groete"
Jul 16, 2009
Lina van Vuuren and Annemari Bentley are now friends
Jul 16, 2009
Louise Louw left a comment for Lina van Vuuren
"Die Here sal vir jou goed wees en vir jou sorg. Die Here sal jou raaksien en vir jou Sy liefde gee. Die Here sal jou goedgesind wees en vir jou voorspoed gee.(num6:24-26)"
Jul 14, 2009
Louise Louw left a comment for Lina van Vuuren
"Lina Hier kry ons baie koud. Die oggende is dit spierwit geryp!! Ek wens so om daar te wees. eks so jammer om te hoor jy was so siek.Daardie aanhoudende gehoes is so sleg.Ek het een jaar ok so gehoes, my ma en ouma het allerande boererate…"
Jul 11, 2009
Louise Louw left a comment for Lina van Vuuren
"Skies, lyk my ek het dit nou dubbel gestuur........ Dit is nogal besonders. Lekker dag"
Jul 10, 2009
Louise Louw left a comment for Lina van Vuuren
"Van n Vrou Aan n besondere vrou.... Wat maak my swak? My vrese. Wat maak my heel? My God. Wat hou my staande? My geloof. Wat maak my goedhartig? My vermoë om nie heeltyd aan myself te dink nie. Wat maak my eerlik? My integriteit. Wat hou my…"
Jul 10, 2009
Louise Louw left a comment for Lina van Vuuren
"As ons moedeloos is.......is dit al wat ons moet doen!! Lekker dag"
Jul 6, 2009
Louise Louw left a comment for Lina van Vuuren
Jul 6, 2009
Louise Louw left a comment for Lina van Vuuren
"I Know · I know He is the beginning, so why do I worry about the end? · I know He is the creator, so why do I wonder who will destroy? · I know He has forgiven me, so why can't I forgive myself? · I know He is the…"
Jul 3, 2009
Louise Louw left a comment for Lina van Vuuren
"More Lina Ek is bly oor jou foto, nou weet ek darem hoe lyk die persoon met wie ek gesels.Ek het gister n vreeslike oulike 'tipe gedig' by iemand gekry. Dit is n bietjie lank maar lees dit maar oor en oor want dit ruk n mens nogal!! Lekker…"
Jul 3, 2009
Lina van Vuuren het hul profielfoto opgedateer
Jul 2, 2009
Lina van Vuuren and Louise Louw are now friends
Jul 2, 2009
Louise Louw left a comment for Lina van Vuuren
"Hi Lina, Julle het baie koue weer die afgelope tyd in JBay gehad!! Hoop dit is nou beter. My ouers bly daar so JB is maar eintlik my tweede tuiste. By watter gemeente is jy ingeskakel?? Ek ken net die NG - kerk, my pa is baie betrokke daar. Weet…"
Jul 1, 2009
Lina van Vuuren is nou 'n lid van Ekerk
Jun 18, 2009

Kommentaar Muur (11 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 11:31 op 23 Julie 2009, het Louise Louw gesê…
Note to God (the song)
If I wrote a note to God,
I would speak whats in my soul.
I’d ask for all the hate to be swept away and for love to overflow.
If I wrote a note to God,
I’d pour my heart out on each page.
I’d ask for wars to end and for peace to mend this world.
I’d say give us the strength to make it through
Help us…find love ‘cause love is overdue.
And it looks like we haven’t got a clue – need some help from you
Grant us the faith to carry on,give us hope when it seems
all hope is gone.
‘Cause it seems like so much is going wrong on this road were on.
If I wrote a note to God,
I would say whats on my mind.
I’d ask for wisdom to let compassion rule this world, until these
times.
If I wrote a note to God,
I’d say please help us find our way.
End all the bitterness put some tenderness in our hearts,
No…no…no we can do it on our own..
so give us the strength to make it through…..
Om 21:39 op 16 Julie 2009, het Annemari Bentley gesê…
Dankie vir jou vriendskap. In Vader is ons almal boeties en sussies. Dit is wonderlik om jou as sussie by te kry Lina. Hoop om gou van jou te hoor.
Liefde in Jesus
Annemari
Om 15:49 op 14 Julie 2009, het Louise Louw gesê…
Die Here
sal vir jou goed wees
en vir jou sorg.
Die Here sal jou raaksien
en vir jou Sy liefde gee.
Die Here sal jou goedgesind wees
en vir jou voorspoed gee.(num6:24-26)
Om 13:27 op 11 Julie 2009, het Louise Louw gesê…
Lina
Hier kry ons baie koud. Die oggende is dit spierwit geryp!! Ek wens so om daar te wees.
eks so jammer om te hoor jy was so siek.Daardie aanhoudende gehoes is so sleg.Ek het een jaar ok so gehoes, my ma en ouma het allerande boererate aangedra.Ek het al die brousels sommer deurmekaar gedrink.Dit wat nie nou gesond maak nie, sal dood maak,en die dood klink na n uitweg.Nee, se my ouma van 93, sy weet net van n resep wat werk.Nie lank daarna nie kry ek toe die geheime brousel. Met die eerste sluk slaan my asem sommer vir n paar sekondes weg, Wel,niks wat die dokter voorgeskryf het werk nie so ek het niks om te verloor nie! Ek drink ewe gehoorsaam elke 3 ure, die geheime brousel. Behalwe dat dit jou asem weg slaan voel jou bors aan die brand. Ek ken nie drank nie maar ek dink een vd bestandele was n goeie hoeveelheid brandewyn????
Wel so 2 weke daarna het my hoes net opgehou! Ek het nooit die resep gevra nie, dalk te bang vir wat ek gaan hoor! My ouma is verlede jaar oorlede. Nooit gedink ek sal dit se nie maar ek mis al daardie weird rate wat sy vir alles gehad het.
miskien moet jy ok maar n boereraat volg........
STERKTE!
Om 14:17 op 10 Julie 2009, het Louise Louw gesê…
Skies, lyk my ek het dit nou dubbel gestuur........ Dit is nogal besonders.
Lekker dag
Om 14:13 op 10 Julie 2009, het Louise Louw gesê…
Van n Vrou
Aan n besondere vrou....

Wat maak my swak?
My vrese.
Wat maak my heel?
My God.
Wat hou my staande?
My geloof.
Wat maak my goedhartig?
My vermoë om nie heeltyd aan myself te dink nie.
Wat maak my eerlik?
My integriteit.
Wat hou my gedagtes skoon?
My soektog na ware kennis.
Waaruit leer ek die beste lewenslesse?
My foute.
Wat hou my kop omhoog?
My trots, nie my arrogansie nie.
Wat as ek nie kan uithou en aanhou nie?
Dit is nooit 'n opsie nie.
Wat maak my suksesvol?
My moed om aan te hou met opstaan as ek geval het.
Wat maak my bevoeg vir alles wat ek doen?
My selfvertroue.
Wat maak my mooi?
My alles!
Wat maak my 'n vrou?
My hart.
my swak?
My vrese.
Wat maak my heel?
My God.
Wat hou my staande?
My geloof.
Wat maak my goedhartig?
My vermoë om nie heeltyd aan myself te dink nie.
Wat maak my eerlik?
My integriteit.
Wat hou my gedagtes skoon?
My soektog na ware kennis.
Waaruit leer ek die beste lewenslesse?
My foute.
Wat hou my kop omhoog?
My trots, nie my arrogansie nie.
Wat as ek nie kan uithou en aanhou nie?
Dit is nooit 'n opsie nie.
Wat maak my suksesvol?
My moed om aan te hou met opstaan as ek geval het.
Wat maak my bevoeg vir alles wat ek doen?
My selfvertroue.
Wat maak my mooi?
My alles!
Wat maak my 'n vrou?
My hart.
Wie is ek?
Ek is voluit vrou!

Vir mooi oë, kyk altyd na ander se goeie eienskappe;
vir mooi lippe, sê net vriendelike woorde;
vir grasie, loop met die wete dat jy nooit alleen is nie.













































.
Om 11:45 op 6 Julie 2009, het Louise Louw gesê…
As ons moedeloos is.......is dit al wat ons moet doen!!
Lekker dag
Om 11:44 op 6 Julie 2009, het Louise Louw gesê…

Om 10:14 op 3 Julie 2009, het Louise Louw gesê…
I Know
· I know He is the beginning, so why do I worry about the end?
· I know He is the creator, so why do I wonder who will destroy?
· I know He has forgiven me, so why can't I forgive myself?
· I know He is the healer, so why do I speak of sickness?
· I know He can do all things, so why do I say I can't?
· I know He will protect me, so why do I fear?
· I know He will supply all my needs, so why can't I wait?
· I know he is my strength and salvation, so why do I feel weak?
· I know that everything and everyone has a season, so why when someone's season is over do I weep instead of rejoice?
· I know He is the right way, so why do I go the wrong way?
· I know He is the light, so why do I choose to walk in darkness?
· I know that whatever I ask of GOD, GOD will give me, so why am I scared to ask?
· I know that tomorrow is not promised, so why do I put off for tomorrow what I can do today?
· I know that the truth shall make me free, so why do I continue to lie?
· I know He gives us revelation, knowledge and understanding, so why do I lean on my own understanding?
· I know I should live in the spirit as well as walk in the spirit, so why do I choose to live in the spirit but walk in the flesh?
· I know that when praises go up, blessings come down, so why do I refuse to praise Him?
· I know I am saved, so why do I refuse the word He has given me?
· I Know He has a plan for me, so why am I rushing it because I am eager to do His will, when it is His time not my time?


The shortest distance between a problem and a solution is the distance between your knees and the floor.
The one who kneels to the Lord can stand up to anything. Vee aanmerking uit No comments yet!
Om 10:12 op 3 Julie 2009, het Louise Louw gesê…
More Lina
Ek is bly oor jou foto, nou weet ek darem hoe lyk die persoon met wie ek gesels.Ek het gister n vreeslike oulike 'tipe gedig' by iemand gekry. Dit is n bietjie lank maar lees dit maar oor en oor want dit ruk n mens nogal!!
Lekker dag
 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
4 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
9 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
23 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
23 ure gelede

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service