Jorrie Jordaan
  • Manlik
  • Carletonville
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Jorrie Jordaan se Vriende

  • Theo Goddefroy
  • Hester Human
  • veronica du plessis
  • Michaal de Jager
  • Linda Smith
  • Johan Brenkman
 

Jorrie Jordaan se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Jorrie Jordaan shared Ekerk's blog post on Facebook
8 Mei
Jorrie Jordaan commented on Ekerk's blog post 'God se wil werk anders'
"Wat vir my baie belangrik is, is hoe pas ek in by God se wil. Dit gaan nie oor my nie, maar oor wat God, wat Hy reeds vir my gedoen het en die eind gevolge daarvan. Daar word duidelik in die Woord gese dat dit ook moeilik / swaar met ons…"
4 Mar
Jorrie Jordaan commented on Lettie Jacobs's blog post 'GUN MY MAN VREDE AS SY BEGEERTE OM TE BOER'
"Hallo Lettie / Ben As ons ons laat lei deur die HG is dit wat mense se of doen van geen waarde. Julle sal weet wat julle moet doen. Ek weet dit is somtyds moeilik om wat ander vir ons probeer dink / doen te verwerk, maar ons weet waar die regte…"
22 Jan
Jorrie Jordaan commented on Ekerk's blog post 'Ek vra nie askies dat ek spasie opneem nie'
"Dit is jammer as kerkleiers broos word, is of raak. Hulle moet vir ons die voorbeeld stel, inaggenome dat hulle ook mense is soos ons en ook somtyds afdae ondervind. Dit moet egter nie die deug word soos Stepan dit stel nie. Ons moet ruimte skep vir…"
Nov 13, 2011
Thys Swanepoel left a comment for Jorrie Jordaan
"Jorrie, Ek hoor nou eers dat ons webwerf die afgelope week buite werking was, maar werk dit nou weer.   Besoek gerus www.john3verse3.co.za   Seenwense. Thys Swanepoel"
Sep 29, 2011
Jorrie Jordaan commented on Thys Swanepoel's blog post 'Geen Titel'
"Thys wat van die Vader, Seun en Heilige Gees as Een? Dit wil vir my voorkom in jou artikel dat dit nie die geval is nie. Waar lees of verstaan ek dit verkeerd? Groete  "
Sep 23, 2011
Jorrie Jordaan commented on Fanie van Emmenes's blog post 'God is goed !'
"Hoe goed om dit self prakties te beleef. Kyk maar net om jou dan besef jy hoe gelukkig jy is. Amen. Groete."
Aug 26, 2011
Jorrie Jordaan commented on Lettie Jacobs's blog post 'AAN MY MAN'
"Lettie jy en Ben is in ons gebede. Ons weet egter dat die enigste KRAG wat ons deur hierdie tye dra, altyd daar is en ons NOOIT versaak nie.   Groete en sterkte "
Aug 14, 2011
Jorrie Jordaan commented on Lettie Jacobs's blog post 'MY MEDEMENS SE OPTREDE SKOK MY!'
"Lettie julle is in ons gebede. Ons weet dat God groter is as wat ons probleme / teleurstellings ooit kan wees. Sterkte. Groete "
Jul 24, 2011
Jorrie Jordaan and Theo Goddefroy are now friends
Jul 8, 2011
Jorrie Jordaan commented on Theo Goddefroy's blog post 'Die Opdrag'
"Theo dit vir my 'n groot probleem dat mense sukses wil meet aan getalle en dan so daarmee te "spog". So reg wat jy se, ons moet net die saad plant en die Here sal laat groei. Dit is so belangrik om te onthou dat kleiner vir ons,…"
Jul 7, 2011
Jorrie Jordaan commented on Willie Lock's blog post 'SATERDAG 19 MAART 2O11 – WEDERGEBOORTE Van Wilie Lock'
"Willie dankie vir hierdie mooi getuienis. Ek bid dat die Here jou en jou familie sal help om te volhard. Dit is wonderlik om te sien  hoe die Here soms sonder woorde werk, deur krag van gebed en die oee van 'n…"
Apr 18, 2011
Jorrie Jordaan commented on Lettie Jacobs's blog post 'MENSE WAT SEERMAAK'
"As ons ander help en ons kry iets terug (dankie), dan is dit ‘n bonus. As ons nog verdere vernederings en ondankbaarheid  ondervind ten spyte van goeie dade en bedoelings, moet ons nie ophou of moed verloor nie. Hoe…"
Mar 27, 2011
Jorrie Jordaan commented on Lettie Jacobs's blog post 'PLAASMOORDE - QUO VADIS?'
"Lettie hierdie is ‘n saak wat moeilik is om aan te spreek. Desember 1975 is die man wat saam met ons geboer het, se vrou en seuntjie by ons plaas se agterdeur doodgeskiet. [ Sewe kilometer buite Grootfontein, Namibie] Dit was SWAPO terroriste.…"
Mar 20, 2011
Jorrie Jordaan commented on Ekerk's blog post 'Is ons toe al die tyd masjiene, pleks van lewende organismes?'
"Dankie Stephan, dit is so waar. Ek het ook begin beplan vir November se maand einde. Ek werk van die huis af weens my gestremdheid. ‘n Spinnekop byt twee weke van die jaar 2010 af en reguit hospitaal toe twee weke op my rug, been in die lug.…"
Jan 23, 2011
Jorrie Jordaan commented on Hennie Fritz's blog post 'JOHANNES 16 vers 24'
"Hennie dankie vir die gebalanseerde perspektief oor hierdie vers. Ek hou veral van wanneer dit genoeg is. Dit is nie nodig om alles te he om geluk te vind nie. As dinge vir myself sleg lyk kyk ek net 'n bietjie om my om te sien hoeveel ek…"
Des 19, 2010

Jorrie Jordaan's Blog

God is onbeskryflik groot!

As ek terug kyk op my lewe dan is daar by my geen keuse anders as om God se grootheid te probeer verstaan / besef nie. Dit het reeds by geboorte begin. Ek is gebore in Otjiwarongo, die destydse SWA en is by geboorte vir aanneming gegee. My aaneem ouers was vir my baie goed, geen eie ouers kon beter vir my gesorg het of 'n beter opvoeding gegee het nie. [God is groot.]

As gevolg van 'n rugby besering op universiteit ondergaan ek my eerste brein operasie in Oktober 1975. 'n Groot…

Meer

Gepubliseer op 13 Mei 2010 om 16:28 — — 4 Kommentare

Kommentaar Muur (5 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 11:47 op 29 September 2011, het Thys Swanepoel gesê…

Jorrie,

Ek hoor nou eers dat ons webwerf die afgelope week buite werking was, maar werk dit nou weer.

 

Besoek gerus www.john3verse3.co.za

 

Seenwense.

Thys Swanepoel

Om 10:41 op 13 Desember 2010, het Lettie Jacobs gesê…

Jammer om te hoor van jou gesondheid Jorrie.  Mag die Here jou krag gee om ten volle te herstel.  In hierdie Feestyd dink ons aan jou en bid vir jou.  Moenie vir een oomblik dink jy is alleen nie, jou Vader is by jou  en in jou. Sterkte en ons hoop om gou weer van jou te hoor! Ben en Lettie

Om 22:28 op 12 Desember 2010, het Lettie Jacobs gesê…

Hallo Jorrie, jy is so stil.  Ek mis jou skrywes op die forum!  Laat weet iets.  Gaan dit nog goed met jou gesondheid?  Jy is in my en Ben se voorbidding. Mag die Kerstyd vir jou wonderlik wees en ervaar God se groot genade en goedheid daagliks. Seenwense.

Om 11:26 op 7 September 2010, het Lettie Jacobs gesê…
Hallo Jorrie, lanklaas iets gelees van jou! Hoe gaan dit nog met jou? Ek hoop jy is gesond en dat die Here jou elke dag net seen. Geniet die heerlike lente en sonskyn en ons loof die Here omdat Hy so goed is om ons toe te laat om sy skepping te geniet. Groete in Christus.
Om 21:42 op 9 Mei 2010, het Johan Brenkman gesê…
Baie welkom Jorrie by ekerk hier uit Pta uit wil ek graag vriende met jou wil word en lief en leed met jou deel ook die wonderlike gevoel om n blou bul ondersteuner te wees.ek het jou kommentaar gelees maar ek kry nie die volle berig opgeroep nie ek is nogal gefrusteerd hoe ek ekerk se webwerf moet hanteer. om uit te kom waar ek graag wil....miskien onkundig???
 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
4 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
9 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
23 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
23 ure gelede

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service