Johan van Emmenis
  • Manlik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
 

Johan van Emmenis se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Johan van Emmenis commented on Johan van Emmenis's blog post 'KLAAS(en sy groot droom)'
"Lettie, Moeder Theresa het gese as jy nie `n honderd kan voed nie,voed dan net een.Ek het deesdae groter vrede om een of twee te help as om skuldig te voel oor baie wat ek nie help nie. Seengroete"
Apr 21, 2011
Johan van Emmenis commented on Hennie Fritz's blog post 'Die Onderhoud'
"Lekker vir die humor Hennie!"
Apr 21, 2011
Lettie Jacobs commented on Johan van Emmenis's blog post 'KLAAS(en sy groot droom)'
"Johan, ek gaan ook my oe oophou vir die honderde "Klase" , wat my pad kruis! En ek het al gevorder om konstruktief en aktief op te tree, maar dit kan beter! Groete en vrede."
Apr 20, 2011
Johan van Emmenis posted a blog post

KLAAS(en sy groot droom)

Verlede week ontmoet ek vir Klaas waar hy in `n vullishouer voor `n huis na kos soek.Klaas is nie jonk nie.Hy is vroeer in sy lewe deur `n motor raakgery en het beperkte gebruik van sy een arm en sy een been sleep as hy loop.Hy moet op die uitkyk wees vir val omdat hy nie sy been kan oplig nie.Hy gaan sonder enige familie deur die lewe.Bedags soek hy in vullishouers in die voorstedelike gebiede na kos en middag se kant vat hy koers na die kleinhoewe-gebied by Onderstepoort waar hy hom veiliger…See More
Apr 18, 2011
Johan van Emmenis commented on Willie Lock's blog post 'SATERDAG 19 MAART 2O11 – WEDERGEBOORTE Van Wilie Lock'
"Willie, Ek deel saam met julle dat jy Christus gevind het!!Dit is mos die grootste wat daar is!"
Apr 18, 2011
Lettie Jacobs commented on Johan van Emmenis's blog post 'INSPIRASIE'
"Hierdie is ons ware rolmodelle Johan!  Hulle leef hier tussen ons, maar ons soek rolmodelle in akteurs en aktrises, sportpersoonlikhede en alles wat die media aan ons opdis! Ek salueer hulle ook! Hulle is inspireerders."
Apr 11, 2011
Johan van Emmenis posted a blog post

INSPIRASIE

Darem besondere mense hierdie - hulle wat inspireer.Ons sien hulle op podiums,kansels,sportvelde,op ons TV skerms.En dan is daar die met wie ons paaie in die gewoon van die lewe kruis - soos `n oud kollega,my neef en die vrou op die bus.`n Man saam met wie ek gewerk het,het destyds vertel van sy grootword jare op `n kleinhoewe buite Pretoria.Hy was die enigste Engelssprekende knaap in die Afrikaanssprekende gemeenskap.Dit was rondom die 1960`s.Dit was veral in die skoolbus waar hy die growwe…See More
Apr 10, 2011
Johan van Emmenis commented on Lettie Jacobs's blog post 'MENSE WAT SEERMAAK'
"Lettie, Dalk wil julle weer onthou "Hy is die Vader wat Hom ontferm en die God wat in elke omstandigheid moed gee". -2 Kor.1:3"
Mar 27, 2011
Johan van Emmenis commented on Ekerk's blog post 'Te midde van tsunami’s en die sinneloosheid van die lewe'
"Theuns, Ek dink nie die artikel sentreer om die "Waarom?" vraag nie in die sin waarom slegte dinge in die lewe gebeur nie.Hieroor is daar al heelwat deur teoloe en ander persone geskryf,bv CS Lewis,James Dobson,Stephan Joubert/Jan van der…"
Mar 22, 2011
Johan van Emmenis commented on Ekerk's blog post 'Vertrou op Hom'
"Hoe gelukkig is ons nie om God te kan ken om by Hom te kan stil word en krag en moed van Hom te kry nie!"
Mar 8, 2011
Johan van Emmenis commented on Ekerk's blog post 'Ek wonder soms oor daardie liefde!'
"Ek deel in die geloofsworstelinge.Dit is vir my een ding om te glo dat dat die Here my in my uur van nood sal red/help.Wat Hy meermale vir my gedoen het.Maar daar is ook `n ander kant van die saak wat nugtere beskouing verg.Soos wat byvoorbeeld die…"
Jan 28, 2011
Johan van Emmenis commented on Ekerk's blog post 'Het jy ’n vriend in nood wat hulp nodig het? - 7'
"Wat die verhewenheid van God betref  dink ek ook aan Jesaja 55:8:"My gedagtes is nie julle gedagtes nie,en julle optrede nie soos Myne nie,se die Here;soos die hemel hoer is as die aarde,so is my optrede verhewe bo julle optrede en my…"
Jan 14, 2011
Johan van Emmenis commented on Ekerk's blog post 'A built-in capacity for kindness'
"Ja Lettie,musiek is goeie muti.Martin Luther het gese:"Beautiful music is the art of the prophets that can calm the agitations of the soul;it is one of the most magnificient and delightful presents that God has given us."
Jan 14, 2011
Johan van Emmenis left a comment for Louis Wessels
"Hallo Louis, Hoe gaan dit deesdae met jou?Ek vra net uit belangstelling. Groete Johan"
Jan 13, 2011
Johan van Emmenis commented on Ekerk's blog post 'Toe draai die wêreld andersom'
"Ek het waardering dat hierdie gedagtes nou gedeel is en nie "gebere" is vir die laaste Sondag in Oktober nie(Hervormings Sondag).Ek kou maar moeilik aan die kerklike kalender.As die hart dit so beleef,is Kersfees in Mei maand of kruisiging…"
Jan 11, 2011
Johan van Emmenis commented on Ekerk's blog post 'Wat beteken "Geseënde Kersfees?'
"Ja,ek dink ons kan doen met `n kritiese beskouing van ons tradisionele manier van Kersfees vier.Dit kan vergelyk word met `n verjaardag;op die dag wil ons graag dinge doen wat die persoon wat verjaar gelukkig maak en hom of haar vreugde verskaf. Op…"
Des 26, 2010

Johan van Emmenis's Blog

KLAAS(en sy groot droom)

Verlede week ontmoet ek vir Klaas waar hy in `n vullishouer voor `n huis na kos soek.Klaas is nie jonk nie.Hy is vroeer in sy lewe deur `n motor raakgery en het beperkte gebruik van sy een arm en sy een been sleep as hy loop.Hy moet op die uitkyk wees vir val omdat hy nie sy been kan oplig nie.Hy gaan sonder enige familie deur die lewe.Bedags soek hy in vullishouers in die voorstedelike gebiede na kos en middag se kant vat hy koers na die kleinhoewe-gebied by Onderstepoort waar hy hom…

Meer

Gepubliseer op 18 April 2011 om 21:29 — — 2 Kommentare

INSPIRASIE

Darem besondere mense hierdie - hulle wat inspireer.Ons sien hulle op podiums,kansels,sportvelde,op ons TV skerms.En dan is daar die met wie ons paaie in die gewoon van die lewe kruis - soos `n oud kollega,my neef en die vrou op die bus.

`n Man saam met wie ek gewerk het,het destyds vertel van sy grootword jare op `n kleinhoewe buite Pretoria.Hy was die enigste Engelssprekende knaap in die Afrikaanssprekende gemeenskap.Dit was rondom die 1960`s.Dit was veral in die skoolbus waar hy…

Meer

Gepubliseer op 10 April 2011 om 14:45 — — 1 Kommentaar

Ek is baie bly dat die Here nie net "groot " wonderwerke doen nie - soos wonderbaarlike genesing,redding uit `n gevaarsituasie ens.Dankie daarvoor ook,anders was die graf seker al lankal my…

Ek is baie bly dat die Here nie net "groot " wonderwerke doen nie - soos wonderbaarlike genesing,redding uit `n gevaarsituasie ens.Dankie daarvoor ook,anders was die graf seker al lankal my tuiste.Maar dankie tog vir minder opvallend/opspraakwekkende wonderwerke waarsonder ek lankal sou ondergegaan het.

Ek dink aan twee gevalle.`n Vrou in my gemeente was 9 maande gelede in `n baie ernstige motorfiets ongeluk.Sy het gesig beserings opgedoen en moes verskeie operasies…

Meer

Gepubliseer op 6 Desember 2010 om 19:49 — — 1 Kommentaar

Kommentaar Muur (2 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 16:43 op 13 Desember 2010, het Fanie van Emmenes gesê…

Johan dankie vir jou kommentaar.  Ja dit lyk my die isse en die ess is twee takke van dieselfde boom.  Ons familie skryf almal die van met 'n es.  Ons is van oorsprong ook maar daar van die bosveld, nl. die Koedoesrant-distrik.  'n Klomp het ook in Palala se wereld gebly, asook Naboomspruit.  Ek is seker ons kom almal maar van dieselfde stamvader wat, as ek reg is Albert geheet het. 

Daar is opgetekende geskiedenis van 'n Albert Gerrit van Emmenes wat op 21 Februarie 1707 met die vrylating van Adam Tas deur Stellenbosch se strate te perd gejaag het terwyl hy skree: "Victorie!" "Victorie!" ( D.J. Kotze, Positiewe Nasionalisme.  Tafelberg, 1968. ).   

Dit sal interessant wees om te weet waar die verandering van is na es of andersom plaasgevind het.

Vrede !

Om 8:19 op 18 November 2010, het Fanie van Emmenes gesê…
Hello Johan, laat weet bietjie van watter van Emmenese jy is ?
 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
4 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
9 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
23 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
23 ure gelede

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service