Johan Brenkman
  • Manlik
  • PRETORIA
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blog Artikels
  • Videos

Johan Brenkman se Vriende

  • Jorrie Jordaan
  • Desiree Sauer
 

Johan Brenkman se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Johan Brenkman commented on Jorrie Jordaan's blog post 'God is onbeskryflik groot!'
"Jorrie nou weet ek hoekom ek geskryf het dat jy nog so jonk is jy het in "God is groot" geskryf dat jy 31 jr oud is maar dit was in 1976 , ek het n verkeerde aanname gemaak, Vandag is dit 35 jaar later,en jy is nie meer so jonk nie, Wat…"
Jul 25, 2010
Johan Brenkman commented on Jorrie Jordaan's blog post 'God is onbeskryflik groot!'
"Jorrie.Iewers het ek gelees dat jy geskryf het dat jy begin om lewe in jou bene terug te kry,,,nou soek ek dit op ekerk se webwerf en kan dit nerens weer te lees kry nie ???of het jy n epos net vir my persoonlik geskryf,,,of het jy dit op ekerk se…"
Jul 24, 2010
Johan Brenkman left a comment for Desiree Sauer
"Hi daar, ek verstaan dit so baie goed want ek het vir 40 jr in n betaalkantoor gewerk, kort kort n nuwe stelsel implementeer en alles wat daarmee saam gaan,,net soos jy nou ervaar, dit tap n mens en dan studeer jy ook nog,, dit het my gesondheid so…"
Jul 24, 2010
Desiree Sauer left a comment for Johan Brenkman
"Goeie naand Johan Nee, is net te moeg as ek by die huis kom om voor die rekenaar te sit. Ons het 'n nuwe stelsel by die werk en soos dit maar gaan was daar soveel "pay queries" dat ek soms laat saans terug kom huis toe - tans werk ek…"
Jul 11, 2010
Johan Brenkman left a comment for Theuns Steyn
"Baie welkom Theuns,,,,dit beteken vir my persoonlik net soveel meer as ek jou / julle gesiggies kan sien"
Jun 17, 2010
Johan Brenkman left a comment for Desiree Sauer
"Wat het nou van jou geword????? Te besig om te skryf??"
Mei 26, 2010
Jorrie Jordaan left a comment for Johan Brenkman
"Dankie Johan. Nou kan ons rugby gesels. Oor die naweek se uitslae wil ek niks se nie. Wag vir Saterdag en Orlando, Soweto. Groete"
Mei 17, 2010
Jorrie Jordaan and Johan Brenkman are now friends
Mei 17, 2010
Jorrie Jordaan left a comment for Johan Brenkman
"Johan nooi my asb weer uit as vriend. Ek moes seker iets verkererd gedoen het, want jy is nie as vriend geregistreer nie. Groete Jorrie"
Mei 16, 2010
Johan Brenkman commented on Jorrie Jordaan's blog post 'God is onbeskryflik groot!'
"Dankie Jorrie,,,jou verhaal is aangrypend,,,,,,ek kon nou jou volle verhaal lees....Eendag gaan ons almal as familie van JESUS vir ewig saam wees, Jou verhaal het my net so aangegryp as al die verhale in Dr James Dobson se boek " Wanneer God…"
Mei 15, 2010
Jorrie Jordaan left a comment for Johan Brenkman
"Hallo Johan Vertrou dit gaan goed. My skrywe is nou voledig. As jy dit nou oproep behoort jy die voledige artikel kan lees. Groete Jorrie"
Mei 15, 2010
Johan Brenkman left a comment for Jorrie Jordaan
"Baie welkom Jorrie by ekerk hier uit Pta uit wil ek graag vriende met jou wil word en lief en leed met jou deel ook die wonderlike gevoel om n blou bul ondersteuner te wees.ek het jou kommentaar gelees maar ek kry nie die volle berig opgeroep nie ek…"
Mei 9, 2010
Johan Brenkman left a comment for Desiree Sauer
"Dankie vir jou briefie,,,in n vorige briefie het jy geskryf dat jy studeer,,ek nuuskierig waarvoor.?.werkende moeder op n plaas met so baie verpligtinge???? Ek stem saam,plaas n permanente vakansie vir kinders as ek so na my 2 kleinkinders se kuiers…"
Mei 9, 2010
Desiree Sauer left a comment for Johan Brenkman
"Goei naand Johan Ja, vir 'n slag is ek voor die rekenaar. Ek het eendag vir jou 'n boodskap gestuur dat as julle graag in Ellisras omgewing kom kuier laat ons gerus weet, dan is julle welkom vir 'n koppie koffie. Ja, hier by ons, is…"
Mei 8, 2010
Johan Brenkman commented on Silvia's blog post 'Hoe antwoord ek die vraag " Hoekom laat God toe dat onskuldiges pyn en leiding verduur:'
"Hallo Sivia,,, Ek lees tans n boek van Pastoor Dobson oor die onderwerp,,,Hy skryf onder andere "nou ken ons ten dele eendag sal ons ten volle ken."........Hy erken ook dat ons aan hierdie kant van die graf nie n antwoord op die vraag sal…"
Apr 30, 2010
Johan Brenkman left a comment for Desiree Sauer
"Ons het lanklaas vir mekaar geskryf,kom ons probeer weer. ek en vroutjie is baie weg met die karavaan ..............ons het nou onlangs vir n volle maand in die Drakensberge gekamp....ek gaan probeer om fotos vir jou af te laai, Ek was op n stadium…"
Apr 24, 2010

Kommentaar Muur (9 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 19:28 op 11 Julie 2010, het Desiree Sauer gesê…
Goeie naand Johan

Nee, is net te moeg as ek by die huis kom om voor die rekenaar te sit. Ons het 'n nuwe stelsel by die werk en soos dit maar gaan was daar soveel "pay queries" dat ek soms laat saans terug kom huis toe - tans werk ek ook oor die naweke om betyds te kan wees.

Op die oomblik is ek op die grond want ek soek ander werk, en weet eenvoudig nie meer waar om my naam nog te plaas nie. My werk is vir my 'n uitdaging maar die persoon vir wie ek waar - dit is waar die knoop lê - kommunikasie en nogmals kommunikasie is die prbleem.

Hoe gaan dit mtet julle?
Om 14:06 op 17 Mei 2010, het Jorrie Jordaan gesê…
Dankie Johan. Nou kan ons rugby gesels. Oor die naweek se uitslae wil ek niks se nie. Wag vir Saterdag en Orlando, Soweto.
Groete
Om 10:17 op 16 Mei 2010, het Jorrie Jordaan gesê…
Johan nooi my asb weer uit as vriend. Ek moes seker iets verkererd gedoen het, want jy is nie as vriend geregistreer nie.
Groete
Jorrie
Om 10:13 op 15 Mei 2010, het Jorrie Jordaan gesê…
Hallo Johan
Vertrou dit gaan goed. My skrywe is nou voledig. As jy dit nou oproep behoort jy die voledige artikel kan lees.
Groete
Jorrie
Om 19:57 op 8 Mei 2010, het Desiree Sauer gesê…
Goei naand Johan

Ja, vir 'n slag is ek voor die rekenaar. Ek het eendag vir jou 'n boodskap gestuur dat as julle graag in Ellisras omgewing kom kuier laat ons gerus weet, dan is julle welkom vir 'n koppie koffie. Ja, hier by ons, is 'n plekkie, die Eiland, waar die meeste mense hulle karavane parkeer. Die plek is soms vol en ek dink dat hulle nog die goedkoopste moet wees. Ja, as ek so jou briefie lees, dan klink dit dat jy en vroulief lief is vir reis. Geniet dit want ons het nog kinders op skool en vakansie hou is uit. My man reken, 'n kind wat op 'n plaas bly is permanent met vakansie. Groete en hoor gou van jou.
Om 23:00 op 30 Oktober 2009, het Desiree Sauer gesê…
Goeie naand Johan
Ek is op die oomblik besig om te leer en toe ek die rekenaar aanskakel kry ek boodskap dat ons nou vriende is. Ek weet net nie of jy dalk 'n boodskap gelaat het nie.
Groete
Desiree
Om 13:09 op 19 Julie 2009, het Desiree Sauer gesê…
Middag Johan

Dit lyk my die Pretorianers is ook oral - tong in die kies. Soms lyk dit of Pretoria die enigste aktiewe Christene het. Wil julle ons nie maar julle geheime resep met ons deel nie.

Groete

Desiree
Om 11:04 op 11 Junie 2009, het Ekerk gesê…
het jou video uitgevee omdat hy nie speel nie. dalk fout met die formaat? jy moet maar eers wag totdat die video stream voordat jy play druk...
Om 11:21 op 4 Mei 2009, het Ekerk gesê…
johan - ek sien daar is probleme vir jou video om korrek te vertoon. het hom vir nou eers uitgevee - kontak my gerus as jy weer tot die videos wil bydra...
 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
4 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
9 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
23 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
23 ure gelede

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service