Jean van der Westhuizen
  • Manlik
  • Pretoria
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Jean van der Westhuizen se Vriende

  • Antoine J Snyman
  • Rassie Fourie
  • Isabel Oosthuizen
  • Theuns van der Westhuizen
  • Ruan Venter
  • maxie
  • Dirkie de Wet
  • Pierre

Oudio

Besig om te laai...
 

Jean van der Westhuizen se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Jean van der Westhuizen commented on Ekerk's blog post 'God se wil werk anders'
"Fanie, klink my jy lees die Bybel op jou eie intellek waar mens liederlike foute kan maak. Om op jou eie intellek die Bybel te lees inpreteer mens soos jy dit verstaan. Ek oordeel glad nie. Daar is 'n persoon met wie jy die Bybel moet saam lees…"
4 Mar
Jean van der Westhuizen commented on Ekerk's blog post 'God se wil werk anders'
"Die onse vader moet gelees word uit die nuwe testament en nie uit die ou verbond nie! Die tyd van die onse vader in matt 6 is nog onder die ou verbond want toe moes Jesus nog sterf! Die eerste drie boeke van die nuwe testament is nog ou verbond en…"
4 Mar
Jean van der Westhuizen commented on Ekerk's blog post 'God se wil werk anders'
"As God dan so in beheer is soos wat fanie en lettie se, dan se julle vir my God besluit vandag wat 'n krimineel moet doen. Of as iemand van 'n brug wil afspring is dit God se beheer? God het mag oor ons maar ons moet dit uitoefen en jy sal…"
1 Mar
Jean van der Westhuizen posted a blog post

I PETRUS 5:7-9 AFR53-AF)

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind.Hom moet julle teëstaan, standvastig in die geloof, omdat julle weet dat dieselfde lyding opgelê word aan julle broederskap wat in die wêreld is. (I PETRUS 5:7-9 AFR53-AF)See More
28 Feb
Jean van der Westhuizen commented on Ekerk's blog post 'God se wil werk anders'
"WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? (ROMEINE 8:31 AFR53-AF)"
27 Feb
Jean van der Westhuizen commented on Ekerk's blog post 'God se wil werk anders'
"God se wedstrydplan vir ons net goed, welgevallig en volmaak! M.a.w God se wil is positief vir ons en daarom kan ek Sy positiewe wil begeer!"
27 Feb
Jean van der Westhuizen posted a status
"Nie een van ons is in sonde ontvang en gebore nie want ons is geregverdig na die kruis!"
27 Feb
Jean van der Westhuizen shared Ekerk's blog post on Facebook
23 Feb
Jean van der Westhuizen shared Ekerk's blog post on Facebook
23 Feb
Jean van der Westhuizen shared Ekerk's blog post on Facebook
23 Feb
Jean van der Westhuizen shared Ekerk's blog post on Facebook
23 Feb
Jean van der Westhuizen commented on Ekerk's blog post 'Kom verniet uit die tronk (“Get out of jail free”) Kom verniet uit die tronk (“Get out of jail free”)'
"Jesus het die tronkdeure kom oopsluit en die deure oopgemaak, maar daar is soveel mense wat nogsteeds binne sit!"
22 Feb
Lettie Jacobs commented on Jean van der Westhuizen's blog post '"Wereld bekende" sprekers in ons kerke word genooi vir gesprekke van oorsee.'
"Jean, ek dink elkeen wat 'n bydrae tot die versterking van die geloof in die Drie-enige God maak, is welkom om gesprek mee te voer.  Dis nie 'n geval van diskriminasie teen die Suid-Afrikaanse kerkleiers nie, ook geen negatiewe…"
15 Feb
Jean van der Westhuizen posted a blog post

"Wereld bekende" sprekers in ons kerke word genooi vir gesprekke van oorsee.

Net 'n gedagte wat ek kortliks wil deel: hoekom moet daar na ons kerke "wereld bekende" sprekers genooi word vir gesprekke? As die kerke se leiers nie self gesprekke kan voer nie dan is daar groot fout dink ek, want hoe kan hulle dan die gemeentelede oprig? Ek dink daar daar is selfs baie gemeentelede wat selfs gesprekke kan voer vir ander gemeentelede, waarom moet die kerke oorsee gaan soek? Voor God is ons almal gelyk, God is nie 'n aannemer van die persoon nie!GroeteJeanSee More
15 Feb
Antoine J Snyman and Jean van der Westhuizen are now friends
14 Feb
Jean van der Westhuizen shared Ekerk's blog post on Facebook
1 Feb

Jean van der Westhuizen's Blog

I PETRUS 5:7-9 AFR53-AF)

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.
Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind.
Hom moet julle teëstaan, standvastig in die geloof, omdat julle weet dat dieselfde lyding opgelê word aan julle broederskap wat in die wêreld is. (I PETRUS 5:7-9 AFR53-AF)

Gepubliseer op 28 Februarie 2012 om 16:43 —

"Wereld bekende" sprekers in ons kerke word genooi vir gesprekke van oorsee.

Net 'n gedagte wat ek kortliks wil deel: hoekom moet daar na ons kerke "wereld bekende" sprekers genooi word vir gesprekke? As die kerke se leiers nie self gesprekke kan voer nie dan is daar groot fout dink ek, want hoe kan hulle dan die gemeentelede oprig? Ek dink daar daar is selfs baie gemeentelede wat selfs gesprekke kan voer vir ander gemeentelede, waarom moet die kerke oorsee gaan soek? Voor God is ons almal gelyk, God is nie 'n aannemer van die persoon nie!

Groete
Jean

Gepubliseer op 15 Februarie 2012 om 15:07 — — 1 Kommentaar

Koninkryk

Die koninkryk is nie ‘n fisiese plek nie. Koninkryk is ‘n vermoë. Dis ‘n vermoë van God die Vader wat in my is om my ‘n belewenis te gee van vrede, vreugde, sukses en voorspoed wat ek in die fisiese lewe kan beleef. So koninkryk is nie ‘n fisiese plek nie. Ek kan nie iewers by ‘n deur ingaan of iewers heen gaan om in die koninkryk te kom nie. Koninkryk is ‘n vermoë van die volheid van die Godheid wat in my is, wat my ‘n belewenis kan bewerk van vrede, vreugde, voorspoed en sukses. Hier en nou… Meer

Gepubliseer op 26 Januarie 2012 om 23:57 — — 1 Kommentaar

Godheid binne jou moet begin vloei

1Kor. 13:4-8

Die liefde is lankmoedig...  (“Ja, maar jy weet mos hoe ons Van Tonders is...”. Nee, daar is nie verskonings en ja-maars nie. Hierdie is nie om ons te oordeel nie, maar as ons gaan kyk na die standaard en die kwalifikasie wat gehou is vir ons, die kwalifikasie wat jy in jou eie lewe het vir jouself en gaan kyk bietjie hoe hard jy met jouself is omdat jy nie aan sekere standaarde voldoen nie. Maar ook die kwalifikasie wat jy vir ander mense het. Jy verwag van hulle goed wat jy… Meer

Gepubliseer op 7 Desember 2011 om 19:44 —

Alle Kommentaar

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

  • Geen kommentaar sover nie!
 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
4 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
9 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
23 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
23 ure gelede

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service