Hennie Fritz
  • Manlik
  • Kaapstad
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Hennie Fritz se Vriende

  • Christa van Wyk
  • Pieter De Beer
  • Helene Blaauw
  • Andre Barnard
  • Jacobus Claasen
  • alda smit
  • Neels Coertze
  • Lettie Jacobs
  • E Coetzee
  • danie van der merwe
  • Ilse Fritz
  • Nico Barnard
  • veronica du plessis
  • Rita de Waal
  • Fanie van Emmenes
 

Hennie Fritz se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Lettie Jacobs commented on Hennie Fritz's blog post 'Onthou om te vergeet'
"Goed om daardie laaste sinnetjie goed te lees en vas te bind!  "
gister
Hennie Fritz posted a blog post

Onthou om te vergeet

Ek het vergeet van al diegene wat heers oor mag en aansien ek het vergeet om die nederige vleeslike te geniet ek het vergeet wat gesê is in gelese gedrukte boekeek het al die kennis van onkunde verloorek het vergeet om te dink aan vrees of selfs hoopek het vergeet van die vrees van geboorte en doodek het vergeet van die behoefte aan familie en vriendeek het al die belydenisskrifte en dogma vergeetek het al die definisies van hierdie of daardie doel vergeetek het vergeet van trots en hoogmoed en…See More
Woensdag
Hennie Fritz posted a blog post

Vir ons tienerseuns

 As jy gevoelens kry wat jou wil rondgooi as jy struikel oor elke klein frustrerende fluister, as jy klink soos 'n skreeuende geluiddan het dit begin..... jou puberteit.Soms wil jy die meeste pret in die wêreld hê, soms kan jy nie ophou lag van puur genot. Lewe my kind asof dit jou laaste dag kan weesen die oomblik se gevoelens wat jy het, sal bly leef.Dae van erge onsekere gevoel sal kom, waar die rusteloosheid jou naam uitroep, en jou lewe saai sonder rigting sonder doel sal voelmaar, elke…See More
7 Mei
Hennie Fritz posted a blog post

Wanneer ons oor hierdie dinge praat.....

 Die afgelope week was die gemeenskap weer geskok deur die onverstaanbare dood van Annake de Villiers. Gister in die sondagsmart- en sensasie blad kon mens die hartseer en stukkendgeit in Lize Beekman se aangehaalde woorde voel. Ironies genoeg, was dit die onbedoelde waarheid van Coenie de Villiers se gedig “Solo” wat my getref het ( “Aan die einde van my dae, sing ek ’n laaste melodie – gestroop en sonder strykers, ontdaan van harmonie. Selfs die ou bekende klawers, van die klavier wat ek…See More
3 Mei
Hennie Fritz posted a blog post

Gedagte aan 'n Kopskuif

Op die draadloos bied ‘n tannie gereeld ‘n program onder die tema “Kopskuif” aan. Baie aande sal die tydsgleuf en my rusprogram netso mooi saamloop, dat die geselsjoernaal in volle swang is wanneer ek bedjie toe gaan. In afwagting van die nuus om 22:00, luister ek dan graag hierna. Soms is dit vir my opvallend hoe die denkdinge wat mens as alledaags sou beskou, vir ‘n ander net werklikheid word wanneer hulle ‘n drastiese kanteling in benadering en/of geloofsverdieping ondergaan. Uit die…See More
23 Apr
Lettie Jacobs commented on Hennie Fritz's blog post 'Skilderdoeklewe'
"Hennie, graag hou ek saam met jou aan met verf! Ongeag trane wat die beeld verwring, kan ek tog nog 'n kameeldoringboom teen 'n rooi Kalahariduin met my verslete kwas verf, stil word om 'n Namibiese sonsondergang in my geheue te…"
21 Apr
Hennie Fritz posted a blog post

Skilderdoeklewe

Elke dag is verfdag op ons lewe se doek. Sommige dae kwas dit pragtig, met stralende sonsopkomste en -ondergange en dan ander dae,donker wolke met skaduwee oor die lewe.Elke dag doenig op ons lewe se doek. Met ‘n hand bestendig gefokus en 'n ander keer,weer onbedaarlik bewend met vrees.Sommige dae sit ons die kwas nie neer, ander dae, lê die kwas onaangeraak - talente verwaarloos sonder keer vloei kleure lyne gebeure ineen,en dan…, net nie meer.Verf op jou lewens doek vandag vergeet gister se…See More
18 Apr
Hennie Fritz posted a blog post

Ietsie vir Paasfees.....

Vandag is dit nog ‘n gespot, gespoeg, geskel, vernedering; deurnag se geslaan om spykers deur die hande en voete van die Koning te kry.More teen die namiddag sal Hy die laaste smakie van die suurwyn geproe het, gevoel het hoe bitter alleen ‘n mens is terwyl Hy die dood instap en gehoor het hoe Sy asem opraak.Sondag kan ek en jy en wie ookal, waar ookal, stilraak en weet….... die graf is leeg – ons God leef!See More
5 Apr
Hennie Fritz posted a blog post

Werklikheid en wat is

Wissel van gemoed vorm die werklikheid; gedagtes sonder afleiding, raak dink sonder rede, en bots as teenoorgestelde waarhedein lug, soos borrels in helder water ver benede.“Krities sien krities wees” moet kan ontspan; wat ook al ontstaan, wat ook al voorkom, laat dit nie vasklou, maar laat dit gaanwant wat ek sien, hoor, voel is net my eie slotsom – nie bestaan.Daar is niks anders as die gees...die gees gee geboorte en verskroei onrus; in gedagtes sonder suiwer bewussyn; waar teenswoordige…See More
2 Apr
Lettie Jacobs commented on Hennie Fritz's blog post 'Hou my by jou ( Troos vir Oom Koos )'
"Pragtig Hennie!"
16 Mar
Hennie Fritz posted blog posts
16 Mar
Hennie Fritz posted a blog post

Die kerk en sy mense

Die afgelope dae was daar kort-kort kerkvervreemding-, kerkvernuwing- en kerkontluiking geselsies op die draadloos. Soos die onnutsige denke van mens sekere dae kan wees, pas ek die geleerde mense se geselsinhoud op my beperkte verwysingsraamwerk toe. Die gevolgtrekking wat ontluik het, was nogal nie heeltemal vreemd nie en interresant genoeg, ook nie besonders vernuwend nie. Die NG-Kerk in SA het, volgens bronne, die afgelope jaar 20 000 lidmate verloor. Sjoe, dit is amper die helfde van…See More
7 Mar
Hennie Fritz posted a blog post

Oor mense en wyshede

( Maters se lewensbulte en ander se opgeskeepte oorvloed, het my laat dink…. ) Lank is die nag vir die een wat wakker is.Lank is die pad vir die een wat moeg is.Lank is die lewe tussen geboorte en doodvir die dwaas se blinde strewe na lewenskroot. “Hierdie kinders en talente behoort aan my,en hierdie en daai behoort aan my”;met sulke gedagtes word 'n dwaas  gemartel,so ook dié  wat aan sy lip hang en spartel. Een mens behoort nie aan homself nie;hoeveel minder jou seuns, jou dogters en jou…See More
23 Feb
Hennie Fritz posted a blog post

Duskant valentynsdag

Valentynsdag is nie een van my gunsteling Amerikaanse vakansiedae nie. Die feit dat hierdie hart-oor-verstand gekommersialiseerde dag 6 weke die nuwe jaar-in val, herinner my aan my gebrek aan ‘n nuwejaarsbesluit met betrekking tot diegene wat ek liefhet en om my verbintenis tot die kweek van goedheid van hart, te hernu.Hierdie besluit behels gewoonlik die opening van mens se hart en verstand, leer om te luister, oefen om te vergewe en om selfs diegene wat nie veel van mens hou nie, en…See More
13 Feb
Hennie Fritz posted a blog post

Rede genoeg?

In 1984, vertel ‘n kollega, het hy ‘n geskenk by die werk gekry. Net om dankie te sê vir ‘n jaar se goeie pligsgetroue arbeid, gee hulle daardie Desember vir hom en sy gesin ‘n weeklange betaalde vakansie in Durban. Hy, vroutjie en hul drie kinders vlieg die Vrydagmiddag van die Kaap af, word afgehaal by die lughawe en na die eens gewilde Four Seasons Hotel geneem. Koffers, sakke en kinders in die voorportaal. Dit is toe hier waar ‘n probleempie ontstaan. Die verblyf se bespreking en die…See More
8 Feb
Hennie Fritz posted a blog post

Loop

Ek het ‘n myl met onsekerheid geloop-hy keer van buite bedek die seer,verterende groei lei tot voor doodsdeur.Ek het 'n myl met plesier geloopsy babbel dans net al die pad,geen wyse aar was hier raak geboor.  Ek het 'n myl met self se verwyt geloopmet denke delwend sonder kragmaar van troos, rep hy nie 'n woord.  Ek het ‘n myl op soek na geloof geloopsy wegkruip stilte maak my ore seerdie soeke gee my rede; gee my hoop.Ek het ‘n myl terug na myself geloopom bystand hulp en vergifnis te vraom…See More
1 Feb

Hennie Fritz's Blog

Onthou om te vergeet

Ek het vergeet van al diegene wat heers oor mag en aansien

ek het vergeet om die nederige vleeslike te geniet

ek het vergeet wat gesê is in gelese gedrukte boeke

ek het al die kennis van onkunde verloor

ek het vergeet om te dink aan vrees of selfs hoop

ek het vergeet van die vrees van geboorte en dood

ek het vergeet van die behoefte aan familie en vriende

ek het al die belydenisskrifte en dogma vergeet

ek het al die definisies van hierdie of daardie…

Meer

Gepubliseer op 16 Mei 2012 om 15:48 — — 1 Kommentaar

Vir ons tienerseuns

 

As jy gevoelens kry wat jou wil rondgooi

as jy struikel oor elke klein frustrerende fluister,

as jy klink soos 'n skreeuende geluid

dan het dit begin..... jou puberteit.…

Meer

Gepubliseer op 7 Mei 2012 om 16:13 —

Wanneer ons oor hierdie dinge praat.....

 

Die afgelope week was die gemeenskap weer geskok deur die onverstaanbare dood van Annake de Villiers. Gister in die sondagsmart- en sensasie blad kon mens die hartseer en stukkendgeit in Lize Beekman se aangehaalde woorde voel. Ironies genoeg, was dit die onbedoelde waarheid van Coenie de Villiers se gedig “Solo” wat my getref het ( “Aan die einde van my dae, sing ek ’n laaste melodie – gestroop en sonder strykers,…

Meer

Gepubliseer op 3 Mei 2012 om 11:58 —

Gedagte aan 'n Kopskuif

Op die draadloos bied ‘n tannie gereeld ‘n program onder die tema “Kopskuif” aan. Baie aande sal die tydsgleuf en my rusprogram netso mooi saamloop, dat die geselsjoernaal in volle swang is wanneer ek bedjie toe gaan. In afwagting van die nuus om 22:00, luister ek dan graag hierna.

 

Soms is dit vir my opvallend hoe die denkdinge wat mens as alledaags sou beskou, vir ‘n ander net werklikheid word wanneer hulle ‘n drastiese kanteling in benadering en/of geloofsverdieping…

Meer

Gepubliseer op 23 April 2012 om 17:07 —

Kommentaar Muur (1 kommentaar)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 19:48 op 26 September 2011, het Christa van Wyk gesê…
Jennie jou beskrywings rack diep soms vole dit of ek dit self besiege het
 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
4 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
9 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
23 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
23 ure gelede

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service