Hannelie de Klerk
  • Vroulik
  • Auckland
  • New Zealand
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blog Artikels
  • Videos
 

Hannelie de Klerk se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Hannelie de Klerk left a comment for emmie van der linde
"Baie dankie Emmie; goeie raad.  Lekker week vir jou.  "
Oct 3, 2011
emmie van der linde left a comment for Hannelie de Klerk
"Hannelie my dogter was in dieselfde posisie en het dit vir my baie mooi hanteer.  Ek dink nie jy kan die kantoor bymekaar roep en vir hulle vertel hoe jy voel nie, ek voel jy moet die saak tyd gee en by elke gepaste geleentheid, een vir een…"
Oct 3, 2011
Hannelie de Klerk commented on Dries Cronje's video
Thumbnail

Welkom by ekerk!

"Ek weet nie of hierdie saak al voorheen. aangeraak is op E-kerk nie, maar ek sou graag wou hoor hoe julle mense hanteer (bv. by die werk) wat die Here se naam as vloekwoord gebruik. Het onlangs by nuwe besigheid begin werk en…"
Oct 2, 2011
Hannelie de Klerk is nou 'n lid van Ekerk
Feb 17, 2010

Kommentaar Muur (1 kommentaar)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 7:37 op 3 Oktober 2011, het emmie van der linde gesê…
Hannelie my dogter was in dieselfde posisie en het dit vir my baie mooi hanteer.  Ek dink nie jy kan die kantoor bymekaar roep en vir hulle vertel hoe jy voel nie, ek voel jy moet die saak tyd gee en by elke gepaste geleentheid, een vir een sagkens vertel hoe jy daaroor voel.  Jou eie manier van geleenthede hanteer waar hulle die woord gebruik sal moet weerspieel hoe onnodig dit is om Sy naam te gebruik.  Jy gaan nog lank daar werk en wil nie vyande maak nie terwyl jy positiewe verhoudinge bou kan jy wys hoe dit jou pla - dit gaan maar tyd vat.  Als van die beste hoor.
 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
4 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
9 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
23 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
23 ure gelede

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service