Ezette Meyer
  • Vroulik
  • Durbanville
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blog Artikels
  • Videos

Ezette Meyer se Vriende

  • Magda Cremer
 

Ezette Meyer se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Magda Cremer left a comment for Ezette Meyer
"Ek maak van jou aanbod gebruik, en stuur ook vir jou 'n epos."
Mar 2, 2011
Ezette Meyer left a comment for Magda Cremer
"Liewe Magda   Die duiwel het 'n manier om ons met mismoedigheid en wanhoop te vang - sodra ons toelaat dat die gees van mismoedigheid en wanhoop oor ons kom, gee ons hom vastrapplek. My liewe vriendin, gaan op jou kniee, roep na ons Here…"
Mar 2, 2011
Magda Cremer and Ezette Meyer are now friends
Mar 2, 2011
Magda Cremer left a comment for Ezette Meyer
"Jy is dierbaar, en dankie ek wens net dat ek daardie gevoel van "kind wees" kan ervaar, weet nie of daar iets moet wees nie. Ek waardeer dit, want ek kan nie sonder Hom wees nie. Alles wat tans gebeur veroorsaak dat ek al hoe meer negatief…"
Mar 2, 2011
Ezette Meyer left a comment for Magda Cremer
"Liewe Magda   Ek bid vir jou - weet dat God in beheer is en al wat Hy vra is dat jy Hom om hulp sal vra. Hy is 'n wonderlike God en sal jou altyd styf vashou. Glo en vertrou en weet dat ek hier is om vir jou by Hom in te tree   Liefde…"
Mar 2, 2011
Ezette Meyer is nou 'n lid van Ekerk
Mar 2, 2011

Kommentaar Muur (2 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 15:42 op 2 Maart 2011, het Magda Cremer gesê…
Ek maak van jou aanbod gebruik, en stuur ook vir jou 'n epos.
Om 15:19 op 2 Maart 2011, het Magda Cremer gesê…
Jy is dierbaar, en dankie ek wens net dat ek daardie gevoel van "kind wees" kan ervaar, weet nie of daar iets moet wees nie. Ek waardeer dit, want ek kan nie sonder Hom wees nie. Alles wat tans gebeur veroorsaak dat ek al hoe meer negatief raak instede van die positiewe raak te sien. Ek weet Hy is daar, ek glo dit, maar die gevoel is so leeg! Is daar fout, beteken dit ek het Hom nie in my lewe nie?
 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
4 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
8 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
22 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
23 ure gelede

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service