ELBE ERASMUS
  • Vroulik
  • VANDERBIJLPARK GAUTENG
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

ELBE ERASMUS se Vriende

  • Echurch.co.za
  • Dricky Gouws
  • Rina van Heerden
  • Susan
  • Dries Cronje
 

ELBE ERASMUS se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Dricky Gouws and ELBE ERASMUS are now friends
Mei 21, 2010
ELBE ERASMUS commented on Pierre Immelman's blog post 'Wederkoms en Wegraping'
"Dankie Rudolph vir die web verwysing. Dit gaan nou lekker lees wees. Groete in Jesus. Elbe"
Mei 21, 2010
ELBE ERASMUS commented on Pierre Immelman's blog post 'Wederkoms en Wegraping'
"Ja julle, daar is baie menings oor die wegraping. So ver ek weet word daar nooit direk verwys na die "wegraping" nie, maar 1 Thessalonisense 4:13-18 praat Paulus oor die saak en ek wil tog se dat dit vir my na so iets klink. Ek glo…"
Mei 20, 2010
Pierre Immelman commented on ELBE ERASMUS's blog post 'DIE MATRIX'
"Sjoe, dis pragtig, prakties en 'n 'eye opener'. Dankie hiervoor. Gegroet in die liefde van Jesus."
Mei 19, 2010
ELBE ERASMUS commented on Ekerk's blog post 'Thembi se storie ...'
"DIE TOESTAND MBT DIE KINDERTJIES IS HARTVERSKEUREND. ONS HET HIER IN DIE VAALDRIEHOEK OOK DIE SMARTLIKE PROBLEEM. HIER IS IN EEN VAN ONS TOWNSHIPS 'N OU DAME WAT MEER AS 20 WEESIES IN HAAR SORG HET EN 'N STUK OF 10 HUISE WAARIN KINDERS…"
Mei 19, 2010
ELBE ERASMUS posted a blog post

DIE MATRIX

DIE MATRIXHier staan ek, selfgeregverdigde ek.Met wrewel in my hart, kyk ek na hulle en dink,Ek is nie so nie.Ek is rein en onskuldig en kyk net na hulle.Maar Here U sien, U sien my binnesteGestroop van my uiterlike mooi en goed,Staan die ware ek, oop en bloot voor UO ja, hulle ook en U kyk na onsBevlek, dalk net anders, maar bevlekGeen ding word voor U verbloemDie ware ek, die ware hulleMet afwagting staan U en kykNa die spel wat ons speelVoor ‘n gehoor van Een....Ons leef ons lewens op U…See More
Mei 19, 2010
ELBE ERASMUS left a comment for Rina van Heerden
"Is ek bly, jy is jy! Jong, as jy ingaan op jou persoonlike blab, scroll af en kyk op linkerkant staan daar foto's. Klik op foto's, dan regs op die blab is daar 'n voeg by merker, klik op dit. Dan maak daar 'n blad oop met 'n…"
Mei 19, 2010
Rina van Heerden left a comment for ELBE ERASMUS
"Natuurlik is ek jou nig! Mis jou en is bly dat jy ook deel is van e-kerk. Dis baie mooi foto van jou! Jou hare lyk pragtig.Ek moet seker een van my ook plaas maar het nie 'n idee hoe om dit te doen nie. Gee raad asb. Liefde Rina xx"
Mei 18, 2010
ELBE ERASMUS left a comment for Rina van Heerden
"Ek wil amper se, "Is jy my nig Rina" Rina van Heerden "nee" van Niekerk. Ek hoop so, as jy nie is nie, is jy in elk geval baie welkom by ekerk."
Mei 18, 2010
ELBE ERASMUS and Susan are now friends
Mei 12, 2010
ELBE ERASMUS commented on Ekerk's blog post 'Sal jy Jesus herken as Hy dalk vandag tussen ons sou loop?'
"Dis skrikwekkend, maar ek wonder ook. Ons is so besig met die kerk, dat ons die Here van die Kerk nie meer ken nie"
Mei 10, 2010
ELBE ERASMUS commented on Ekerk's blog post 'Kerk is kinderspeletjies'
"Algehele oorgawe, was en is nog altyd die enigste manier om God sinvol te belewe. Buite Hom bly dit en is dit dooie godsdiens. Om "kerkmens" te wees, is sinneloos en vervelig, maar om uitverkoopte kind van God te wees, bring ook lewe in…"
Mei 7, 2010
ELBE ERASMUS is nou 'n lid van Ekerk
Mei 7, 2010

ELBE ERASMUS's Blog

DIE MATRIX

DIE MATRIX…

Meer

Gepubliseer op 19 Mei 2010 om 16:43 — — 1 Kommentaar

Kommentaar Muur (4 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 15:30 op 18 Mei 2010, het Rina van Heerden gesê…
Natuurlik is ek jou nig! Mis jou en is bly dat jy ook deel is van e-kerk. Dis baie mooi foto van jou! Jou hare lyk pragtig.Ek moet seker een van my ook plaas maar het nie 'n idee hoe om dit te doen nie. Gee raad asb. Liefde Rina xx
Om 16:06 op 12 Mei 2010, het Susan gesê…
Hi Elbe
Ek wil nog iets skrywe jy onthou my suster Tersia wel sy trou nou volgende Saterdag 22 Mei met 'n wonderlike man wat ook Sondae by 'n kerk in Vanderbijlpark preek, ek is so bly dat sy na al hierdie jare ook 'n maat gekry het. En jy? is jy nog alleen? Skrywe gerus terug vir my hoor. Al my groete en seenwense vir jou hoor. Susan
Om 16:04 op 12 Mei 2010, het Susan gesê…
Liewe Elbe

Nou weet ek wie jy is- jy is mos in Hatfield onthou jy my kuier by jou eendag? Wel ons is nou in Rustenburg- my winkel is verkoop die Here het 'n koper gestuur en ons is nou 2 jaar en 6 mnde hier (ek kyk na jou foto) en toe herken ek jou gesig en sien waar jy bly toe weet ek dit moet net jy wees. Werk jy nog by die dokter? En hoe gaan dit by Hatfield ek het nou ingeskakel by Deo Gloria hier by hulle vroue bybelstudie Woensdae en dit is heerlik, het net vandag 'n nuwe vriendin saam met my genooi jong ek is so bly dat ons nou op die manier kan gesels
Om 15:50 op 12 Mei 2010, het Susan gesê…
Hi Elbe
Ek het lanklaas van jou gehoor hoe gaan dit met jou? Skrywe gerus vir my terug, jou foto oor die kruis en die duif is besonder mooi hoor- ek hou daarvan my vriending

Vredegroete
Susan Schoeman
 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
3 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
8 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
22 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
23 ure gelede

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service