Dirkie de Wet posted a blog post
Dirkie de Wet posted a status
Dirkie de Wet posted a blog post
Dirkie de Wet posted a blog post
Dirkie de Wet posted a blog post
Dirkie de Wet posted a blog post
Dirkie de Wet commented on Dirkie de Wet's blog post 'IS DIE KERK NOG RELEVANT VIR JAN PUBLIEK?'
Dirkie de Wet posted a blog postGroeiende Gemeentes …
…is gemeenskapsgerigte gemeentes In elke gemeenskap is daar ‘n groot aantal mense wat in een of ander nood verkeer – veral geestelike nood. Die gemeente se primêre verantwoordelikheid is om diegene met die evangelie te bereik wat nog nie deel van die kerk is nie.
...bemagtig lidmate
Die hoofsaak van ‘n gemeente is dus om gesinne te bemagtig om op ‘n spontane wyse omgang te kan hê met die inwoners van ‘n…
MeerGepubliseer op 22 Maart 2012 om 12:25 —
Voel onwelkom:
Tieners wil vooraf weet wie by die byeenkoms gaan wees. Dink aan ‘n tiener wat niemand by…
MeerGepubliseer op 12 Augustus 2011 om 21:02 —
DIE VYF VLAKKE VAN GESINSBEDIENING
Gesinsbediening het 'n bepaalde verloop oor die langtermyn wat deur die volgende vyf vlakke vir gesinsbediening verduidelik kan word. Dit begin by 'n eenvoudige een geleentheid per jaar en neem daarna vorm aan totdat 'n holisties-geïntegreerde benadering bereik word. Die vlakke soos dit vorder, vra al hoe meer verbintenisse. Hierdie vlakke lyk kunsmatig, maar dit word as 'n beginpunt…
MeerGepubliseer op 9 Augustus 2011 om 18:10 —
Ek wil met jou ietsie deel oor die oorwinning oor depressie. Ek het self daardie diep donker kant van die lewe leer ken, maar genadiglik ook geleer om dit sonder medikasie te hanteer.
Hormoonverandering en negatiewe dinge wat met jou gebeur kan tot depressie lei. Moenie dat die eensaamheid jou heeltemal oorval nie. Jy is nie alleen in hierdie situasie nie. Daar is hulp beskikbaar. Vermy dus isolasie…
MeerGepubliseer op 11 Julie 2011 om 12:39 — — 1 Kommentaar
Mynhardt van Pletsen gesê… Opgelaai deur Paul Hugo
Opgelaai deur Paul Hugo
Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!
Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.
Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!
Ekerk posted a blog post© 2012 Created by Ekerk.
