Desiree Sauer
  • Vroulik
  • Lephalale/Ellisras
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter
  • Blog Artikels
  • Videos

Desiree Sauer se Vriende

  • Annemari Bentley
  • Sharon van der Vyver
  • Ria
  • Johan Brenkman
  • Marti
  • Mirae
  • Dries Cronje
 

Desiree Sauer se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Desiree Sauer left a comment for Desiree Sauer
"Goeie naand Johan Wel, jy kan maar die foto's stuur - ons sal dit geniet - ons was nog nooit daar nie. Ja, Ellisras is eintlik 'n baie warm dorp as dit in die somer is, maar in die winter is dit baie lekker, want ek hou eerder van die koue…"
Apr 28, 2010
Desiree Sauer left a comment for Desiree Sauer
"Hierdie was die grootste geskenk en ja kom ons probeer weer. Ja, hier by ons was so 'n krisis want ek werk soms by die huis en dan werk ek tot amper 24h00 en so met die tyd is ons internet konneksie meer as 500???. So die afgelope drie weke mag…"
Apr 28, 2010
Johan Brenkman left a comment for Desiree Sauer
"Ons het lanklaas vir mekaar geskryf,kom ons probeer weer. ek en vroutjie is baie weg met die karavaan ..............ons het nou onlangs vir n volle maand in die Drakensberge gekamp....ek gaan probeer om fotos vir jou af te laai, Ek was op n stadium…"
Apr 24, 2010
Sharon van der Vyver left a comment for Desiree Sauer
"Wat 'n waar woord!!! Ek het al begin wonder of daar iets fout is met my want soos jy sê selfs e-kerk mense antwoord nie .... Ai tog ..."
Jan 15, 2010
Mynhardt van Pletsen left a comment for Desiree Sauer
"desiree, behalwe vir http://my.ekerk.co.za behoort jy binnekort te kan inloer by www.platformcreative.co.za. die website is nog nie klaar nie, maar ons is oppad! dankie vir die luister en vir jou belangstelling!"
Jan 3, 2010
Desiree Sauer left a comment for Mynhardt van Pletsen
"Goeie môre Mynhardt Jy het gister (Sondag) 'n webwerf gegee waar Christene met mekaar kan kommunikeer. Sal jy dit asb vir my kan gee. Desiree"
Jan 3, 2010
Desiree Sauer left a comment for Charl de Beer
"Baie dankie dat jy geantwoord het. Ek sit vanmôre sonder die kinders en pa. Hulle het gaan geskenke koop. In ons huis mag geen duur geskenke gekoop word nie. Ons gooi almal se name in 'n hoed en dan trek jy twee name uit en dan koop jy…"
Des 5, 2009
Charl de Beer left a comment for Desiree Sauer
"Hi Desiree Dankie vir die boodskap. Jammer ek antwoord nou eers was lanklaas op die link. Ek bly in Pta getroud en het een kind. `n dogtertjie. Vrede"
Des 2, 2009
Desiree Sauer commented on Ekerk's video
Thumbnail

Jona & Ester [episode 1]

"Ons wil graag na die video van Jona en Ester kyk maar die hakkel as ons dit wil aflaai. Hoe gemaak as ek dit graag wil aflaai?"
Nov 21, 2009
Desiree Sauer and Johan Brenkman are now friends
Oct 26, 2009
Desiree Sauer commented on Karin's blog post 'VERSORGING VAN ARMES'
"In ons huis het ons R100 per maand wat ons uithou vir 'n persoon wat dalk oor ons pad loop. Hier loop gewoonlik dames rond en verkoop enige artikel wat hulle in die hande kan kry. Soms het ons iets nodig, soms nie maar ons koop dit by hulle -…"
Oct 17, 2009
Desiree Sauer left a comment for Marguerite Majoor
"Goeie môre Marguerite Ek was besig om vir jou te skryf en toe is die boodskap skoon veld. Hoe gaan dit nou met jou kind wat siek is. As 'n mens se kind so ver is laat dit jou magteloos. Maar ek as 'n Mamma sal saam met jou bid. As…"
Sep 4, 2009
Marguerite Majoor left a comment for Desiree Sauer
"Nee, nee asseblief ek het glad nie bedoel iemand spot op lelike manier met varkgriep nie. Ek het maar net genoem dat ek sien almal is siek met griep en ons almal voel wel dit is darem nog nie varkgriep. Ek is werklik jammer ek het niks bedoel nie."
Sep 3, 2009
Desiree Sauer left a comment for Marguerite Majoor
"Goeie môre Marguerite Ek het na die boodskappe gekyk en nerens kon ek agter kom dat daar oor varkgriep gespot is nie. Ons dr het gesê dat enige griep beskou moet word as ernstig, want enige persoon kan doodgaan van enige griep, maak nie…"
Sep 2, 2009

Kommentaar Muur (15 kommentare)

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

Om 21:19 op 28 April 2010, het Desiree Sauer gesê…
Goeie naand Johan Wel, jy kan maar die foto's stuur - ons sal dit geniet - ons was nog nooit daar nie. Ja, Ellisras is eintlik 'n baie warm dorp as dit in die somer is, maar in die winter is dit baie lekker, want ek hou eerder van die koue as van die somer. Ons dorp brei so uit en word baie die dag net duurder. Ek werk vir 'n Sekuriteitsmaatskappy en die eienaar is ook die eienaar van 'n Lodge en hulle word net duurder by die dag. Ons het deesdae soveel inbrake, dit verskyn amper nie meer in die koerant nie. Verder is hier 'n plek - ons praat van die eiland, en daar is baie karavane. Jy moet laat weet as julle na Ellisras kom en dan drink julle gou-gou 'n koppie koffie by ons. Geniet dit om rond te ry - want as jy die dag nie meer kan nie, het jy soveel herinnerings aan dit wat 'n mens saam gedoen het.
Om 20:55 op 28 April 2010, het Desiree Sauer gesê…
Hierdie was die grootste geskenk en ja kom ons probeer weer.
Ja, hier by ons was so 'n krisis want ek werk soms by die huis en dan werk ek tot amper 24h00 en so met die tyd is ons internet konneksie meer as 500???. So die afgelope drie weke mag niemand die internet gebruik tensy dit absoluut noodsaaklik is nie. Maar ek kon nie meer nie, en daarom rig ek die skrywe aan julle. Ek ontvang gereeld die e-kerk se rubrieke en put soveel genot daaruit - dit is vir my soos 'n toebroodjie wat 'n mens eet en weer kou en kou en dan iets het om met ander te deel en dit is wat die skaarste is daardie iemand te deel.
Om 6:35 op 24 April 2010, het Johan Brenkman gesê…
Ons het lanklaas vir mekaar geskryf,kom ons probeer weer.
ek en vroutjie is baie weg met die karavaan ..............ons het nou onlangs vir n volle maand in die Drakensberge gekamp....ek gaan probeer om fotos vir jou af te laai,
Ek was op n stadium teleurgesteld met ekerk se videos wat ek nie kon aflaai nie en het toe belangstelling in ekerk se web werf verloor,
Ek is meer mal oor sy leier Ds Stephan.........hy preek gereeld in die Pierre v Reyneveld gemeente waar ons lidmate is
Om 22:46 op 3 Januarie 2010, het Mynhardt van Pletsen gesê…
desiree, behalwe vir http://my.ekerk.co.za behoort jy binnekort te kan inloer by www.platformcreative.co.za. die website is nog nie klaar nie, maar ons is oppad!

dankie vir die luister en vir jou belangstelling!
Om 6:38 op 2 Desember 2009, het Charl de Beer gesê…
Hi Desiree

Dankie vir die boodskap. Jammer ek antwoord nou eers was lanklaas op die link.

Ek bly in Pta getroud en het een kind. `n dogtertjie. Vrede
Om 14:46 op 3 September 2009, het Marguerite Majoor gesê…
Nee, nee asseblief ek het glad nie bedoel iemand spot op lelike manier met varkgriep nie. Ek het maar net genoem dat ek sien almal is siek met griep en ons almal voel wel dit is darem nog nie varkgriep. Ek is werklik jammer ek het niks bedoel nie.
Om 9:59 op 2 September 2009, het Marguerite Majoor gesê…
Hi Desiree, O wow! Dankie vir kompliment, kyk toe ek klein was wou ek net Magrietjie wees. Ek kon net nie die spelling onder knie kry nie, my ma het boek gelees met naam in. As ek in Ellisras gebly het sou ek ook nie Pta toe wou kom nie. Ons bly op die rand van stad, so my hele lewe is binne 10 km ons praat van ingaan dorp toe as ons verder moet ingaan. Julle moet lekker spot oor varkgriep ek sit op hete kole en wag vir my 25 jarige om uit Duitsland te laat weet of hy dit het!
Om 12:26 op 17 Augustus 2009, het Jean-Piérre Théron gesê…
Hi Desiree,

Ja nee, ek was net so lekker siek met griep, my vrou is nou siek. Gelukkig darem nog nie varkgriep nie :-)
Om 8:45 op 11 Augustus 2009, het Annemari Bentley gesê…
Hi Desiree,
Ek dink omdat jy nie kan oopmaak wat ek geskryf het nie, is dat ons mekaar as vriende moet aanvaar. Ek het vir jou 'n vriendskap versoek gestuur.
Seen en liefde in ons Vader Jesus Christus
Om 8:40 op 11 Augustus 2009, het Annemari Bentley gesê…
Goeie more Desiree,
Ek hoop jy is sommer baie beter. Die griep ding is maar nie 'n lekker storie nie. Ek is ook baie op ekerk, dit is my lewe...agv van my siekte het ek nie werklik 'n sosiale lewe nie. Die Here het regtig ekerk op my pad gebring sodat ek met almal kan gesels. Ek weet daar is nie baie mense wat gesels, dalk is almal ook besig met hulle huishoudelike verpligtinge en werk. Ek hoop ons kan sommer lekker gesels. Die bybelskool is wonderlik en Stephan sit alles so mooi uiteen. Elke keer as ek daarna luister kan ek net verstom staan oor hoe groot ons Vader is.
 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
3 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
8 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
22 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
23 ure gelede

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service