Daniel Joubert commented on Boeta du Plooy's blog post 'VERDRAAINGS, WEGLATINGS EN BYVOEGINGS IN ANV'Jammer dat ek hierdie onder my eie blog moet plaas, maar net die helfte is geplaas op Stephan se blog.
Daar kan baie gesê word oor die wil van God en ek dink daar is ook baie verskillende sienings oor die wil van God. Die wil van God is egter baie duidelik uiteengesit in die Woord, m.a.w die Woord is die wil van God vanaf Gen. tot Openbaring.
Ek wil begin met die “Onse Vader” en ek sien Lettie vewys gereeld daarna. Daar staan “Laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op…
MeerGepubliseer op 6 Maart 2012 om 15:07 — — 1 Kommentaar
Graag wil ek net iets sê oor die Hervorming (Reformasie). Ek wil dit nie afkraak of water op die entoesiasme van die Reformasie gooi nie, maar daar is tog ʼn ander kant waarvan min mense weet of as hulle dit weet dit nog nooit bekend gemaak het nie. Ons is van kleins af geleer dat Martin Luther en Calvyn die helde in die Reformasie was, maar daar is egter ook ʼn ander kant van die munt. Ek het lank oor die saak gedink en geworstel of ek dit wel moet doen, maar ek het tot die oortuiging gekom…
MeerGepubliseer op 13 Februarie 2012 om 15:24 — — 2 Kommentare
Daniel dit gaan nie om taalgebruik nie, maar om die waarheid. Die persone wat die Bybel geskryf het was wel sondaars, maar ek stem nie met jou saam dat hulle foute gemaak het nie, hulle het onder leiding van die H/G geskryf, so hulle kon nie foute maak nie, die foute wat wel gemaak is, is vertalingsfoute. Daarom is die vertaling van die Bybel so ʼn groot verantwoordelikheid en moet nie net ligtelik opgeneem word nie. Ek stem saam dat die nuwe vertaling wel miskien makliker lees, maar dit mag…
MeerGepubliseer op 13 Januarie 2012 om 12:43 —
Jaco jy noem Hand 8:37, maar hier volg 14 bladsye van verskille tussen die AOV en die ANV soos opgestel deur Prof. Johan Malan met sy kommentaar en met n paar invoegsels deur myself.
Prof. J.S. Malan,
Opsomming: Die Nuwe Afrikaanse Vertaling van die Bybel bevat veranderings en weglatings wat sowel uit die eksegetiese vertaalmetode as uit die onvolledige grondteks spruit.
In die jare sedert die Nuwe Afrikaanse…
MeerGepubliseer op 9 Januarie 2012 om 20:40 — — 2 Kommentare
Baie dankie Boeta vir jou bemoedigende woorde. Ja waarlik God weet alles vanaf die begin tot die einde. Ons gebed is dat Hy ook vir ons die goeie sal doen hier in Pretoria. Dit is werklik 'n riem onder die hart om al die mooi wense van al ons e-kerk vriende te ontvang. Dit is maar net weer 'n bewys dat Cristus se liggaam wyer strek as wat ons ooit kan besef.
Dankie vir jou verhaal wat ons ook onderskraag omdat ons weet dat ons Een God aanbid en dat ons almal deur een Gees deurdronge is.
Bid maar baie vir ons !
Vrede!
Opgelaai deur Paul Hugo
Opgelaai deur Paul Hugo
Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!
Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.
Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!
Ekerk posted a blog post© 2012 Created by Ekerk.
