Bessie louw
  • Bela-Bela Limpopo
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Bessie louw se Vriende

  • Hester Human
  • Lettie Jacobs
 

Bessie louw se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Bessie louw commented on Ekerk's blog post 'Bid net meer... of dalk nie?!'
"Hoe anders kommunikeer ek dan met God as ek nie tot Hom bid nie. Die Heilige Gees help my tog om te bid. Die Bybel leer ons tog self dat ons gedurig moet bid.Hoekom moet ek my gebed en my nood om te bid bevraagteken? Indien ek dringend…"
Jul 18, 2011
Bessie louw commented on Hennie Fritz's blog post 'SINE CERA'
"Baie dankie. Jy laat my dink en is dit nie goed om "af te stof' "nie? Die term is vir my nuut en baie insiggwewend. Ek is bly ek kon vandag by jou 'n nuwe begrip leer .Die beeld is skerp en duidelik voor my geestesoog .En ek is…"
Jan 22, 2011
Bessie louw commented on Ekerk's blog post 'Ek dien God deur my werk - Deel 2'
"Dit is vir my 'n baie insiggewende artikel en baie besielend. So moet 'n mens mos die Here dien. Watter wonderlike voorbeeld stel hierdie man nie aan ons deur so te lewe vir die Here en dan in diens van die mense. Mag die Liewe Heer jou…"
Jan 22, 2011
Bessie louw commented on Hennie Fritz's blog post 'WAAR'S DIE ENGELE?'
"Baie dankie vir die deel van jou lewe wat jy met ons deel. Is dit nie waar nie dat die engele daar is waar 'n mens hulle nie verwag nie en as jy terugkyk dan dink jy "Maar dit was werklik 'n engel wat God vandag oor my pad gestuur…"
Jan 22, 2011
Bessie louw commented on Ekerk's blog post '‘n God vir vandag en môre'
"Baie dankie. dit is so . Niks is permanent in hiedie lewe nie. en ek dank God daarvoor. Want wil ons onvolmaaktheid en verganklikheid permanent hê? Te midde van al die warboel  hier  op hierdie ondermaanse staan een ding vir  my…"
Jan 22, 2011
Bessie louw commented on Ekerk's blog post 'Is ons toe al die tyd masjiene, pleks van lewende organismes?'
"Dankie Stephan jy gee 'n mens pitkos en baie om oor na te dink. Ons sal sekerlik nooit presies alles verstaan voordat Christus weer kom nie, maar ek dink tot dan moet ons leef met ons oog net op Hom gerig.Ek stem saam met jou , heelhartig. Die…"
Jan 22, 2011

Bessie louw's Blog

Net maar van God geleen.....

Een van die kosbaarste geskenke wat ons by God geleen het is ons kinders. Hoeveel van ons dink daaraan dat ons hulle weer eendag aan Hom sal moet terug gee en Hy dan rekenskap sal eis oor hoe ons ons kinders opgevoed , gelei en geleer het.



As mens so na die nuus luister en jy hoor die vreeslike vergrype wat aan kinders gedoen word dan wil ek net elke keer sê :"Ag Heer kom tog gou.Spaar ons kinders hierdie verskriklike hede" . Die baie oorloë… Meer

Gepubliseer op 20 Augustus 2010 om 16:43 — — 1 Kommentaar

Alle Kommentaar

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

  • Geen kommentaar sover nie!
 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
3 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
8 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
22 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
22 ure gelede

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service