veronica du plessis commented on Arrie van Niekerk's blog post 'Die dag toe ou goed nuwe betekenis gekry het.'26 Januarie 2011
Ons styg op uit Almaty in Kazakhstan; die temperatuur is 12 gade onder vriespunt; ek kyk by die vliegtuig se venster uit en die uitgestrekte Steppe lê spierwit met sneeu tot waar ek nie meer kan sien nie. Dis wit .. spierwit … glinsterwit … en dit verblind my só dat alles bly blink as ek wegkyk.
Van vêrlangs kom die gedagte by my op: “Al was jou sondes soos skarlaken, dit sal wit word soos sneeu ….” “Sonder vlek of rimpel…
MeerGepubliseer op 14 Februarie 2011 om 6:51 — — 1 Kommentaar
Opgelaai deur Paul Hugo
Opgelaai deur Paul Hugo
Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!
Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.
Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!
Ekerk posted a blog post© 2012 Created by Ekerk.
