Omtrent elke dag van my werkweek sit daar iemand in my spreekkamer wat diep gefrustreerd is met wat hulle dink kerk is, en wat dit nie is nie. Begaafde mense, hartseer mense, kwaai mense. Mense wat dink dat hulle eendag nog iets groots vir die Here wil doen, en dan wonder oor wanneer daardie eendag nou eintlik gaan aanbreek.
Wat het gemaak dat die heiliges deesdae so deurmekaar is oor waarom hulle nou eintlik op aarde is? Waarom is so baie mense altyd op soek na iets anders,…
MeerGepubliseer op 3 September 2010 om 18:55 — — 2 Kommentare
Opgelaai deur Paul Hugo
Opgelaai deur Paul Hugo
Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!
Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.
Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!
Ekerk posted a blog post© 2012 Created by Ekerk.
