"Goeie middag Amelia
Ja soos die aand aanstap gaan ek deur die e-kerk blaai en kyk na elkeen se naam en so met die tyd dan skryf ek maar. Soms is ek meer onsuksesvol maar soms is ek gelukkig. Maar met die tyd soek kuiervriende mekaar.
Ek kyk maar…"





