Amanda Lotz
  • Vroulik
  • Potchefstroom
  • South Africa
Share on Facebook Stuur Aan Twitter

Amanda Lotz se Vriende

  • Hester Human
 

Amanda Lotz se Bladsy

Nuutste Bedrywighede

Lettie Jacobs commented on Amanda Lotz's blog post 'NEDERIGHEID: BELANGRIKTSE EIENSKAP VAN ‘N GELOWIGE'
"Amanda, ek kan net Amen se op jou artikel! Dis puik en beklemtoon nederigheid, so 'n belangrike eienskap in die gelowige se lewe. Dankie dat die Heilige Gees ons hierin help, want uit onsself is ons nie tot nederigheid in staat nie. Groete in…"
Sep 6, 2010
Amanda Lotz posted a blog post

NEDERIGHEID: BELANGRIKTSE EIENSKAP VAN ‘N GELOWIGE

Ons lees saam Ef.4:2, “Wees altyd beskeie, vriendelik en gedulig en verdra mekaar in liefde”. OAV beskryf dit ietwat anders:...met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra.As ons in Gal 5:22 die gawes van die Gees lees sien ons dat dit almal gaan oor die gesindheid van ons hart; liefde, vrede, vreugde, geduld, goedhartigheid, vriendelikheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Hier word niks oor “doen” genoem nie, want dit gaan in die…See More
Sep 6, 2010
Lettie Jacobs commented on Amanda Lotz's blog post 'My kind: ongelowig maar geliefd'
"Amanda, beter raad as wat Theo gegee het, kan geen mens vir jou gee nie. Ek het ook twee volwasse kinders, en toe hulle die dag Stellenbosch toe is vir verdere studies, was hulle uit my hande, maar nie uit die Vader s'n nie! Ek bid vir jou…"
Sep 1, 2010

Amanda Lotz's Blog

My boek: Deur water en vuur na oorvloed

Hierdie boek is deur my geskryf om die trauma van my seun se ontydige dood te verwerk. Moontlik kan dit dien as ondersteuning vir ander wat ook deur trauma gaan…

Meer

Gepubliseer op 13 September 2010 om 11:50 — — 1 Kommentaar

NEDERIGHEID: BELANGRIKTSE EIENSKAP VAN ‘N GELOWIGE

Ons lees saam Ef.4:2, “Wees altyd beskeie, vriendelik en gedulig en verdra mekaar in liefde”. OAV beskryf dit ietwat anders:...met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in…

Meer

Gepubliseer op 6 September 2010 om 11:41 — — 1 Kommentaar

Baie dankie aan Theo Stehle en Lettie Jacobs vir hulle reaksie op my skrywe. Dit is seker een van die wonderlikste opdragte wat die HERE VIR ONS GEGEE HET NL. OM MEKAAR TE BEMOEDIG.Selfs Paulus het…

Baie dankie aan Theo Stehle en Lettie Jacobs vir hulle reaksie op my skrywe. Dit is seker een van die wonderlikste opdragte wat die HERE VIR ONS GEGEE HET NL. OM MEKAAR TE BEMOEDIG.Selfs Paulus het dit nodig gehad want in 2 Tim 1:16 se hy dat Onesiforus hom dikwels opgebeur het.Mag die Here dan ook aan julle Barmhartigheid bewys soos Paulus dit gevra het vit Onesiforus en sy gesin.

Ek het ook 'n boek geskryf om mense te troos en te bemoedig wat se geliefdes ook selfmoord gepleeg het omdat… Meer

Gepubliseer op 1 September 2010 om 16:41 — — 1 Kommentaar

My kind: ongelowig maar geliefd

As gelowige ouer is dit 'n onbeskryflike hartseer, as jou geliefde kind vir jou vertel dat hy sy rug op die Here Jesus Christus gedraai het. Ons oudste seun het 'n klompie jare van te vore a.g.v. van endogene depressie self moord gepleeg. Ek was so vebysterd toe my seun die skokkende nuus aan my oordra dat ek inmekaargekrimp het van hartseer. In 'n armsalige hope op die grond ineengestort het. Ek was bitter teleurgesteld in God .Hoe kan Hy dit toelaat na Dawie se smartlike dood?

Maar…

Meer

Gepubliseer op 31 Augustus 2010 om 16:03 — — 2 Kommentare

Alle Kommentaar

Jy moet 'n lid van Ekerk wees om kommentaar te lewer!

Join Ekerk

  • Geen kommentaar sover nie!
 
 
 

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
3 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
8 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
22 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
22 ure gelede

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service