Vanoggend tydens stiltetyd het Openbaring 1 9-20 ware betekenis vir my gekry.
Vir die eerste keer het die stukkie vir my presies vertel wat die Beeld van Jesus Christus is:
* Sy stem hard soos 'n trompet - vertel van Sy grootheid
* Sy langkleed - simbolies van die Allerhoogste se Mag
* Die goue band oor sy bors - getuig van Sy oorwinning oor ons, die hele wereld!
* Hare soos wit…
MeerGepubliseer op 22 Junie 2010 om 16:22 —
Opgelaai deur Paul Hugo
Opgelaai deur Paul Hugo
Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!
Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.
Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!
Ekerk posted a blog post© 2012 Created by Ekerk.
