Van die GLO Bible website:

"GLO brings the Bible to life with HD video and documentaries, high-resolution images, historical animations, zoomable maps, 360-degree virtual tours and much more. And it's all easy to find and natural to use with Glo's unique browsing lenses. Find what you need when you need it. That's Glo."

Lees meer hier.

Links en downloads:

Kyk gerus die offisiele GLO promosie video, of laai enige van die inligtingstukke hieronder af om meer te weet.

As jy nog enige vrae het, of sommer net wil saamgesels, doen so voort in die kommentaar blokkie hieronder.

Tags: sagteware

Views: 0

Attachments:

Reaksie op Hierdie Gesprek

Ek het GLO sowat 'n week gelede gekoop.
Dis amazing! Die manier waarop dit werk, die foto's, die grafika ...
Sommige van die sienings is wel 'n bietjie eensydig en verouderd, maar in die geheel beskou, is dit 'n uitstekende kopie.
Ek beveel dit van harte aan.
Excellent Gerhard! Ek sien hulle vra nou watter vertaling mense esal verkies in die software... Wat sal jy verkies?

Gerhard Bothma said:
Ek het GLO sowat 'n week gelede gekoop.
Dis amazing! Die manier waarop dit werk, die foto's, die grafika ...
Sommige van die sienings is wel 'n bietjie eensydig en verouderd, maar in die geheel beskou, is dit 'n uitstekende kopie.
Ek beveel dit van harte aan.

RSS

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
3 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
7 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
21 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
22 ure gelede

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service