Hallo Bou-'n-Huis mense

Ek het raad nodig by mense wat die Bou-'n-Huis ding al gedoen het. Daar is twee bejaarde mense, Garden & Eunis, wat vir 'n tyd lank by my huis vir kos kom vra het en in die gesels met hulle het ek agtergekom dat hulle shack in 'n swak toestand is. Ek het gister kans gekry om te gaan kyk en ek was geskok oor die swak toestand van hulle shack. Die dak lek erg en as dit reen is die shack onder water. Ek het gehoop dat ek 'n paar sinkplate sal kan kry om die dak reg te maak, maar die konstruksie van die shack lyk vir my swak en dit sal slegs 'n baie tydelike oplossing wees. 

My gevoel is dat sal ek moet soek vir 'n seil om tydelik die lekkende dak probleem op te los en dan plan maak vir 'n nuwe shack. Dit is by die nuwe shack waar ek raad nodig het. Waar begin ek? Moet ek met 'n community leier praat? Hoe kry die community leier in die hande? Is dit die beste om 'n voorafvervaardige shack te koop wat 'n mens daar kan opsit? Waar kry ek so iets? 


Die ou oom (Garden) is blind en die tannie se energie is ook nie groot nie so hulle kan geen werk verrig nie. Hulle Engels is maar redelik gebroke so kommunikasie is nie maklik nie.


Ek sal enige raad verwelkom. As daar iemand is wat in Port Elizabeth of omgewing bly wat wil help - Groot asseblief.


Eugene Roberts

Tags: Bou-'n-Huis

Views: 2

Ontvang gratis Ekerk se epos





Nuusbriewe:



Jy kan ook hier kliek om te registreer om die daaglikse artikels in jou epos inboks te ontvang, soos wat hulle op ekerk verskyn.

Videos

  • Voeg Videos By
  • Sien Nog

Boodskap van Stephan

Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!

 

 

Het jy geweet?

Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.

Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!

Nuutste Bedrywighede

Profile IconAndre Swart, Tom Smith, Hermanus van Dyk Fourie en 2 ander is deel van Ekerk
3 ure gelede
Ekerk posted a blog post

Every body matters [resensie]

deur Marius NelGary Thomas EVERY BODY MATTERS Strengthening your body to strengthen your…See More
7 ure gelede
Jacques Geldenhuys posted a status
"Skuus ek het 'n fout gemaak - die kommentaar moet deel wees van GEWIG MET WOORDE -17Mei"
21 ure gelede
Jacques Geldenhuys commented on Ekerk's blog post 'Is daar ‘n doel dat goeie dinge (met my) gebeur?'
"Wat is die wreedste vorm van wraak - onderdrukte stilte wat jou nie die geleentheid gee om jou diep…"
22 ure gelede

Christelike Uitgewersmaatskappy

CUM Books

© 2012   Created by Ekerk.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service