Time: 27 Augustus 2010 om 8:30 tot 28 Augustus 2010 om 17:30
Plek: NG Kempton-Kruin
Street: Fiskaalstraat 30
City/Town: Kemptonpark
Website or Map: http://www.kruin-kerk.co.za
Kontaknommer: 082 300 3971
Event Type: winterskool
Georganiseer deur: Emile Ferreira
Nuutste Aktiwiteit: Aug 24, 2010
NG Kempton-Kruin is gasheer van 'n Nasionale Jeug -en Gesinsbediening Winterskool op 27 en 28 Augustus 2010
Die sprekers is: Mark DeVries en Andy Root
Beide is twee fenomenale mense, geleerdes, kommunikeerders en KENNERS van hulle gebied.
Andy Root praat diep oor VERHOUDINGS met kinders en jongmense – uit die teologie van Bonhoeffer - en kritiseer die wanopvatting van die Amerikaanse kultuur.
Mark DeVries gaan jou beslis verras met sy nugtere, dog diep analise van waarom gemeentes se jeug- en gesinsbediening vou – en HOE dit kan WERK.
Kostes
R 450 p.p. vir twee dae
Of R 275 p.p. Vir een dag
Vir enige navrae, skakel gerus Emile Ferreira by 082 300 3971
Opgelaai deur Paul Hugo
Opgelaai deur Paul Hugo
Kliek hier om 'n welkom video vanaf Stephan Joubert te kyk, of kliek op enige van die sosiale netwerke hieronder om met ekerk op ander platforms te skakel!
Ekerk het ook 'n Engelse webblad... Echurch.co.za.
Vertel gerus vir Engelssprekende vriende en familie!
Ekerk posted a blog post© 2012 Created by Ekerk.

RSVP vir Winterskool: Jeug -en Gesinsbediening om te kan saamgesels!
Join Ekerk