Bybellees program vir 2014
deur Stephan Joubert
 
Stephan het ’n reeks dagstukkies geskryf vir ekerk lesers. Hierdie dagstukkies kom met ’n deeglike bybellees program vir die jaar.
 
Maak gerus gebruik daarvan, en stuur dalk sommer die skakel aan na ander gelowiges wat hierby mag baat.
 
Ons laai elke maand se dagstukkies vooruit hier, so maak seker om aan die begin van elke maand die dagstukkies hier af te laai.
 
 
Onlangse Artikels
Skrywers & Afdelings
Volg Ons